Geverifieerde Resensie

Escarpment

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escarpment bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1006 resensies.

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Harries pannekoeke altyd 'n wenner vir gewone kaneel pannekoeke!"

Lydenburg, Platorand

Adelpragt Guest House

"Net Lydenburg omgewing tot Belfast is pad baie baie sleg met vol gate. Dit kan enige mense se karre skade aandoen en dit is so duur om reg te maak. Hoop die vol gate pad word binnekort regmaak. "

Dullstroom, Platorand

Elandskloof Forel Plaas

"Sal weer in my vakansieplan inwerk."

Dullstroom, Platorand

Galashiels

"Baie van die restaurante het vroeg toegemaak op oukersaand, dit sou lekker gewees het as daar meer plekke was wat langer oop gebly het om dalk 'n drankie te kon geniet. "

Dullstroom, Platorand

Field and Stream

"Pragtige natuurskoon, baie besienswaardighede en restaurante."

Waterval Boven, Platorand

Luilekker Guest House

"Good, though it is far from other tourism destinations."

Dullstroom, Platorand

Delagoa Dullstroom Cottage

"Die dorp het nou minder interessante aktiwiteite en winkels as toe on laas daar was, maar die kort afstand van Pretoria maak dit steeds aantreklik vir 'n naweek wegbreek. "

Dullstroom, Platorand

Muddlers Minnow

"Dullstroom is 'n juweel met hope dinge om te doen. Ek gaan beslis terug!"

Dullstroom, Platorand

Olive Bumble

"Plekke maak net te vroeg toe."

Dullstroom, Platorand

The Browns' - Luxury Suites

"Interessante dorpie met baie lekker eet- en drinkplekke. Die restaurant, Mrs Simpson's, was die hoogtepunt van ons besoek aan die dorpie."

Dullstroom, Platorand

Olive Bumble

"Lekker wegbreek van die stad se gejaag, almal vriendelik, lekker winkeltjies en baie rustig!"

Lydenburg, Platorand

Lodge Laske Nakke

"Vanuit Lydenburg is het redelijk eenvoudig om alle hoogtepunten te bereiken, zoals de drie rondavels en diverse watervallen."

Lydenburg, Platorand

Lodge Laske Nakke

"Dis 'n mooi dorp, maar die paaie in die dorp is in 'n haglike toestand."

Dullstroom, Platorand

Mahanaim

"Besoek al die winkeltjies om Dullstroom die moeite werd te maak."

Dullstroom, Platorand

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Valley of the rainbow is eintlik nie naby Dullstroom nie en gaste moet dalk daarop gewys word."

Dullstroom, Platorand

Critchley Hackle

"Stunning plek, heerlike knusvlieghengel-opsies."

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Besoek definitief Mrs. Simson's restaurant."

Dullstroom, Platorand

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Vat maar goed saam. Dullstroom is vrek duur."

Lydenburg, Platorand

Adelpragt Guest House

"Paaie onmoontlik en gevaarlik."

Dullstroom, Platorand

The Browns' - Luxury Suites

"Dullstroom is 'n perfekte naweek weg en waarde vir geld met baie om te doen vir oud en jonk. Kosse te kies en te keur en puik gehalte."

Lydenburg, Platorand

Lodge Laske Nakke

"There isn't any tourist attractions around."

Lydenburg, Platorand

Adelpragt Guest House

"Die dorp se paaie is in baie slegte toestand. Ons hou van die winkels en het heerlik by Ocean Basket geëet. "

Dullstroom, Platorand

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Love the town and what's on offer, but the car guards really drives one crazy when you try to park in peace."

Lydenburg, Platorand

Adelpragt Guest House

"Paaie is net uiters sleg."

Dullstroom, Platorand

Mahanaim

"Behalwe vir die staking wat die hele dorp omver gegooi het, was dit nogal 'n uitdaging om kos te kry. Dink dalk in die toekoms na alternatiewe maatreëls in plek te stel indien so iets weer gebeur."

Dullstroom, Platorand

Elandskloof Forel Plaas

"Rustige kleindorpie, groot toeriste deurloop oor naweeke wat dit moeite werd maak om 'n draai te maak in die geskiedkundige dorpie."

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang