Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Escarpment

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escarpment bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1579 resensies.

Lydenburg, Platorand

Paradysie

"Die dorp is ongelukkig nie meer wat die was in die verlede nie. Wat eens 'n prag dorp was, is nou soos meeste dorpe in ons land wat nie onderhou word nie, maar die areas in die omgewing bly pragtig en die moeite werd om te besoek."

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Dullstroom is 'n oulike dorp, lekker restaurante en baie om te doen in die omgewing."

Dullstroom, Platorand

Fox Hill Guest House

"Interessante winkels en restaurante. Lekker vir 'n naweek se wegbreek."

Dullstroom, Platorand

DullVino Cottage

"Pragtige dorp. Het lekker restaurante en winkeltjies."

Lydenburg, Platorand

Aqua Terra Guest House

"Die munisipale verval moet dalk aangespreek word deur 'n nuwe regering."

Dullstroom, Platorand

Big Oak Cottages

"Good destination for food and drink."

Dullstroom, Platorand

Kliphuisjes

"Quiet, but plenty to do with lots of lovely eating and drinking spots. The drive from Johannesburg is simple and not too long."

Dullstroom, Platorand

Old Transvaal Inn

"Baie lief vir die dorp en die mense is fantasties."

Dullstroom, Platorand

Olive Bumble

"Vreeslike lekker dorpie."

Dullstroom, Platorand

Moonlight Meadows

"Dullstoom is 'n lekker naweek wegbreek vir Gautengers."

Dullstroom, Platorand

Auldstone House

"Quaint little town, perfect for a quick weekend getaway. Perfect for trout fishing, quite expensive though for locals."

Dullstroom, Platorand

Rueby's Apartments

"1000% my gunsteling plek."

Lydenburg, Platorand

Aqua Terra Guest House

"Daar moet dringend werk gemaak word aan die paaie. Paaie is op party plekke onbegaanbaar a.g.v. slaggate."

Dullstroom, Platorand

Cherry Grove

"Dullstroom is 'n fantastiese bestemming vir 'n lekker naweek wegbreek."

Dullstroom, Platorand

Big Oak Cottages

"Dullstroom is 'n fantastiese plek vir 'n vinnige wegbreek uit Pretoria."

Dullstroom, Platorand

DullVino House

"Good for activities such as cycling or fishing but apart from food options, not a huge amount to do. If you are looking for somewhere to unplug, though, this is it!"

Dullstroom, Platorand

Peace Corner

"Dullstroom sien my weer!"

Dullstroom, Platorand

Treelands Estate

"Weet dis 'n naweek of vakansieplek, maar die pryse..."

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Gasvrye dorpie."

Dullstroom, Platorand

Old Transvaal Inn

"Uitstekende vakansiedorp wat verskeie aktiwiteite asook eetplekke bied."

Lydenburg, Platorand

Forest Creek Lodge & Spa

"Die dorp is mooi skoon maar die paaie is verskriklik."

Dullstroom, Platorand

The Poacher

"Sal dit aanbeveel."

Dullstroom, Platorand

DullVino House

"Tranquil little town. Great venue."

Dullstroom, Platorand

Rueby's Apartments

"Baie van die eetplekke se diens kort werk. Ons het twee plekke gekry wat besonders was (Katinkas en die Coachman), hulle kos was baie lekker en diens uitstekend. Die Bird of Prey Sanctuary is ook 'n moet."

Lydenburg, Platorand

Klitz Gras Chalets

"Spur is oulik. Nie regtig meer van die dorp gesien nie."

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Dit is baie jammer dat die toestand van die paaie na en van Dullstroom so swak is. Die omgewing is baie mooi. Dit lyk na 'n lekker toerismebestemming."

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Bespreek eetplek vooruit tydens skoolvakansies."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem