Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Pofadder

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Pofadder van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Pofadder besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pofadder.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pofadder akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pofadder Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pofadder Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pofadder

7de Laan Guest House is in Pofadder, 'n bekoorlike dorpie met gasvrye inwoners op die grens van Namakwaland tussen Upington en Springbok in die Noord-Kaap geleë. Hier bied ons afsondering, rus en vrede en die kans ...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pofadder

Pofadder Inn is 'n hotel wat in Pofadder in die Noord-Kaap geleë is. Dié dorp is op die platteland en is sowat 163 km van Springbok en sowat 218 km van Upington af. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelb...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pofadder

Vraweer Guesthouse is 'n selfsorg-gastehuis in Pofadder wat ideaal geleë is vir reisigers op pad na Upington en Springbok, en dit is net 50 km van die Namibiese grenspos Onseepkans af. Die gastehuis bied 'n rits s...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pofadder

Wickenshuis Gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in Pofadder. Die gastehuis bied verblyf in kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers is met dubbelbeddens en enkelbeddens ingerig en g...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pofadder

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Riemvasmaak Streek, Kalahari

As jy soos 'n koning of koningin behandel wil word is Lekkerbly waarlik die selfsorg chalet vir jou om in Pofadder by te oornag. Ons verwelkom altyd ons kliënte met ope arms en waarborg 'n glimlag op jou gesig as j...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Pofadder

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 2)
Lodge in Benede, Augrabies

Plato Lodge is 'n luukse lodge in Augrabies en dit is die perfekte plekkie om te kom rus en na die sterre te kyk. Dit is ongeveer 40 km vanaf Augrabies Nasionale Park en dit is op pad na die pragtige blomme in Namak...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Benede, Augrabies

Daberas Guest Farm skuil in die Onder-Oranjeriviervallei, ook bekend as die Verlore Vallei van Edelgesteentes. Die vallei bied pragtige uitkykpunte met die 1000 m hoë Nama-plato in die agtergrond. Daberas Guest Far...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Pofadder

Vanaf
R2 280
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

The Fox's Lair bied selfsorgverblyf in 'n kothuis met hartlike, plattelandse gasvryheid net 7 km van die pragtige Augrabies-valle af. Die kothuis is ideaal vir reisigers wat op pad is na Namibië of wat die Namakwa...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 1)
Lodge in Augrabies, Groen Kalahari

Dundi Lodge is na aan die bekende Augrabies-waterval in die Nood-Kaap geleë. Dié lodge is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vreedsame en gerieflike wegbreek, hetsy vir 'n vakansie of sakereis. Jy het 'n k...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Augrabies, Groen Kalahari

The Falls Guest House bestaan uit 6 luukse selfsorg-eenhede, elk met 'n weelderige en-suite-badkamer met ondervloerse verhitting, kombuisie met ’n ketel, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond en dubbelwasbak. Daar...

Vanaf
R365
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Augrabies, Groen Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp is slegs 3 km vanaf die ingang van die Augrabies Nasionale Park geleë. Dis ’n reservaat vir kampeerders, sakereisigers en vakansiegangers, met verskeie doendinge en besienswaardighede...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies, Groen Kalahari

Kleinbegin Augrabies bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Daar is 5 gerieflike, opgeknapte dubbelkamers wat voorheen 'n algemene handelaar se stoorkamers was. Elke kam...

Vanaf
R805
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Augrabies, Groen Kalahari

De Oude Stoor Gastehuis is in Augrabies in die Noord-Kaap geleë. Die Augrabies Waterval en Nasionale Park is slegs 4 km van ons af. Verblyf word in 3 tipes eenhede gebied, naamlik gesinseenhede, dubbeleenhede en h...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Augrabies, Groen Kalahari

Welkom by die Augrabies Valle Gastehuis en Kampeerterrein! 'n Luukse dog gemaklike gastehuis op die randjie van die magtige Augrabies-waterval, een van die grootste watervalle ter wêreld. Ons 6 luukse selfsorg-een...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Augrabies, Riemvasmaak Streek

Kameeldoring Camping bied verblyf op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Augrabies, 'n dorpie in die Noord-Kaap. Die plaas is op die oewer van die Oranjerivier en gaste kan heerlik visvang. Verblyf word in...

Vanaf
R303
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Augrabies, Riemvasmaak Streek

SANParks Augrabies Rest Camp is baie indrukwekkend wanneer 'n donderbui deur die skeur weergalm en die water 56 m ver tot in 'n granietpoel stort. Die Augrabies-waterval het sy naam te danke aan die Khoi-woord "Auko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ariamsvlei, Namibië

Jolien's Rest Camp is in Ariamsvlei, Karas, langs die Ariamsvlei-grenspos en is die halfpadmerk tussen Johannesburg en Walvisbaai. Dit is ideaal vir 'n oornagstop vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf is b...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 17

Welkom by die Pofadder akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Riemvasmaak Streek blad indien jy na meer Riemvasmaak Streek akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za