Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Prince Alfred Hamlet

3.9 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Prince Alfred Hamlet van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Prince Alfred Hamlet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prince Alfred Hamlet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prince Alfred Hamlet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Alfred Hamlet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prince Alfred Hamlet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Prince Alfred Hamlet

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Nibbana Farm, die Herehuis en die aangrensende eenhede is onlangs gerestoureer. Elke kamer is uniek en gerieflik ingerig. Die Herehuis is slegs op versoek beskikbaar. Die 4 aparte kothuise langs die Herehuis bestaa...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Klein Avontuur Guesthouse skuil op 'n plaas in die buitewyke van Ceres. Dié dorpie is in 'n pragtige vallei omring deur berge met 'n plattelandse skoonheid, landerye, wingerde en vrugteboorde. Dié plaashuis beski...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Die Witzenberg Base Camp is 'n unieke selfsorgkothuis wat onafhanklik van die kragnetwerk is, op 'n leefstylplaas, Millstream Farm, 4,5 km buite Tulbagh. Die verblyf bied 'n klassieke glanservaring en is gebou uit h...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Witzenberg Guest Farm is aan die voet van die Witzenberge naby die bekoorlike dorpie Wolseley geleë. Die verblyf word in 7 selfsorgkothuise aangebied. Een kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Vyf van d...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Mountain Cabin is 'n pragtige selfsorg-houthuisie wat in die Winterhoekberge in die Tulbagh-wynvallei geleë is. Dié houthuisie het slaapplek vir 5 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek ver van die stad. Die ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Steenbok Farm Cottages bied 2 selfsorgkothuise op 'n 65 hektaar-wildsplaas aan die voet van die Witzenberge 7 km vanaf Wolseley en 16 km vanaf Tulbagh. Die kothuise bied 'n rustige wegbreek uit die besige stad. Daar...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Awesome Getaway Mountain Cabin is 'n selfsorg-chalet op 'n privaat plaas in die Tulbagh-wynvallei aan die voet van die Witzenbergreeks. Die eenheid is 'n entjie se ry van verskeie natuurreservate, 15 minute van Tulb...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

'n Besoek aan Eikelaan Plaas, sowat 5 km vanaf die historiese dorpie Tulbagh, is altyd 'n welkome ontvlugting van die stad. Dit is perfek as jy bietjie jou batterye wil herlaai en jou kop wil skoonmaak. Die rus en v...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

The River Siding is op 'n vrugte- en groenteplaas tussen Ceres en Wolseley, aan die rivieroewer omring deur berge. Daar is 3 eenhede en slaapplek vir 15 gaste. 2 eenhede bied selfsorgverblyf. Die derde, luukse eenh...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Kaleo Guest Farm is geleë in die skilderagtige Koue Bokkeveld, hoog bo die Ceres-vallei, sowat 2 ure se ry van Kaapstad af. Dié elegante landgoed het verblyf- en funksiegeriewe. Kaleo Guest Farm is in die hartjie ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Ceres, Kaapse Roete 62

Winterberg Mountain Inn skuil halfpad tussen Ceres en Wolseley aan die begin van die Michellspas. Dit bied gehalteverblyf aan 'n groot groep of paartjie wat op soek is na 'n wegbreek. Die restaurant opd ie perseel, ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Hillbilly Farm is in Wolseley in die Wes-Kaap en dié area is bekend vir sy natuurskoon, wynproegeleenthede, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos Waverley Hills Organic Wine Estate en Mountain Ridge W...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

White Bridge Farm is 'n prentjiemooi vrugteplaas langs die Breederivier omring deur asemrowende berge. Dit is ideaal vir gaste wat 'n troue by Olive Rock bywoon, vir natuurliefhebbers, buitelug-entoesiaste, wynkenne...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tulbagh, Wes-Kaap

Fynbos Guest Farm is in die Witzenbergvallei, 'n area bekend vir sy mooi roetes, voetslaanroetes, fauna en flore, voëls en bekende besienswaardighede. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat die uit die st...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

The Lark @ De Weiglhuys Farm is 'n oopplan-selfsorgateljee met 'n privaat ingang, onderdakstoep en ommuurde tuin. Die ateljee is op 'n werkende plaas net 6,5 km vanaf Tulbagh en dit plaas se ingang is tussen die twe...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breedekloof, Kaapse Roete 62

Big Sky Cottages is op 'n 67 ha-plaas in die Breedekloof geleë - 'n streek wat welbekend is vir sy pragtige wynplase en bergreekse. Die kothuise is hoog teen die hange van die Mostertshoekberge en kyk oor die Witze...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

GreenHouse Cottage is in 'n veilige, klein woonstelkompleks in Tulbagh. Die kothuis is ideaal vir paartjies, groepe, sakereisigers en gesinne met kinders. Die selfsorgkothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Bergsicht Town Cottages is geleë in die pragtige dorpie Tulbagh, 'n skrale 120 km vanaf die Moederstad. Hierdie versteekte juweel is nommerpas vir die hele gesin en bied 'n heerlike wegbreek-geleentheid vir paartji...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Manley Wine Lodge is 'n werkende en bekroonde wynplaas net buite die historiese en ongerepte dorp, Tulbagh, sowat 'n uur se ry van Kaapstad af. Manley Wine Lodge bied verblyf, fynproewerswyne, goeie kos en asemrowen...

Vanaf
R995
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Khalas is in die historiese dorpie Tulbagh geleë. Die huis word omring deur die asemrowende Witzenberge. Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is ’n koninggrootte-bed in die eerste kamer en 2 enkelb...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za