Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Prinshof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prinshof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prinshof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prinshof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prinshof Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR490
R417
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Pretoria, Prinshof

Sunset View is op 'n heuwel in Riviera, Pretoria geleë en bied ongelooflike uitsigte oor Pretoria vanaf die balkon. Sunset View bied gerieflike, bekostigbare verblyf en het al verblyf aan mediese studente van Neder...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Capital Park, Prinshof

440 Flowers Street Guest House bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Capital Park, Pretoria. Die gastehuis is 700 m van die Steve Biko Akademiese Hospitaal af. Verblyf word gebied in privaat eenhede, met dubbe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Prinshof

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riviera, Pretoria

Greenodd Guesthouse is in die hartjie van Pretoria geleë, in die woonbuurt Riviera. Die pragtige grasdak-kothuis bied die opsie vir selfsorg- of B&B-verblyf. Ons bied kwaliteit verblyf wat ideaal is vir sakereisige...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Capital Park, Pretoria

La Rosetta Akkommodasie is in die hartjie van Capital Park, Pretoria. Verblyf word gebied in 3 kamers by die eienaar se huis met aparte ingange. Daar is 2 dubbelkamers, genaamd Paris en Avignon, en ‘n gesinskame...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Silent View Guesthouse is geleë in die rustige Riviera-woonbuurt in Pretoria. Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie wat ook kindergeriewe teen bekostigbare tariewe insluit. Asemrowende uitsigte oor die stad sal r...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Amper Bo is 'n gastehuis wat rustige, bekostigbare en lieflike verblyf bied. Die gastehuis is sentraal geleë in Riviera, na aan al die vernaamste winkelsentrums en geskiedkundige landmerke. Verblyf bestaan uit 3 ...

Vanaf
R190
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riviera, Pretoria

Goedkoopslaap PTA bied 2 volledig togeruste oopplan-tuinkothuise aan die voet van Meintjieskop, agter die Uniegeboue. Die kothuise skuil in 'n stil, lowerryke omgewing naby Steve Biko-hospitaal, restaurante en winke...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Die Arcadia Hotel is aan die voet van Pretoria se beroemde landmerk, die Uniegeboue, geleë en vorm deel van die Arcadia Inkopiesentrum. Die hotel is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë in Pretoria en is net 45 min...

20% af Aanbod!
VanafR860
R688
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Oppi Hoek Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n veilige, vreedsame woonbuurt in Riviera, Pretoria, naby die Uniegebou en die middestad. Verblyf word gebied in stylvolle en suite-gastekamers. Elke kamer het 8...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

11th Avenue Guest House is 'n gerieflike, billike selfsorg-gastehuis in Gezina, Pretoria. Ons gastehuis is gemáák vir al jou vakansie- en wegbreekbehoeftes, of jy nou op soek is na 'n salige middag langs die swemb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Prinshof akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za