Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Protea Ridge

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Protea Ridge van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Protea Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Protea Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Protea Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Protea Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Protea Ridge Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Protea Ridge

Sunset Manor Guesthouse is in Protea Ridge in Krugersdorp, naby die pragtige Magaliesberge en die oeroue, fassinerende Wieg van die Mensdom geleë. Die gastehuis is ook naby talle gewilde trou-venues, funksie-venues...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Protea Ridge

Cloud9 is geleë aan die buitewyke van Krugersdorp en spesialiseer in gerieflike verblyf in die voorstad Protea Ridge. Dit is geskik vir natuurliefhebbers, paartjies, sakereisigers en groepe. Verblyf word aangebied...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Protea Ridge

EnGedi is 'n meerdoelige venue in die Wieg van die Mensdom ('n wêrelderfenisgebied) net 10 km vanaf Krugersdorp, Johannesburg. Engedi is weggesteek in luisterryke tuine en het 'n uitsig oor die Wieg van die Mensdom...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Protea Ridge

33% af Weeksdae!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Hierdie instansie is in die hartjie van die Wieg van die Mensdom en bied ideale verblyf vir enigiemand wat Gauteng wil besoek. Dié kothuise staan op 'n kleinhoewe met skoon boorgatwater en groot oop ruimtes waar ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Cradle Rusplekkie is op 'n bekoorlike kleinhoewe in die buitewyke van Krugersdorp naby die Wieg van die Mensdom geleë. Die plot is naby verskeie trou-venues, spa-geriewe, die Silverstar Casino en Lanseria Lughawe. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

Forum Homini Boutique Hotel bied verblyf waar aandete en ontbyt ingesluit is en is in die geskiedkundige Wieg van die Mensdom in Mogale-stad geleë. Die hotel bied luukse verblyf in 'n privaat wildlandgoed. Die ve...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Ples's Rest is in die Wieg van die Mensdom en bied gerieflike selfsorg-eenhede wat slaapplek bied aan tussen 2 tot 4 gaste. Verblyf is beskikbaar in Hummingbird met slaapplek vir 2 gaste, Hadeda met slaapplek vir 2...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Sterkfontein Heritage Lodge bied gehalteverblyf vir sakereisigers, oornaggaste en gesinne in Krugersdorp. Dié plattelandse hotel skep 'n warm tuiste vir gaste en skenk persoonlike aandag aan elkeen se behoeftes. D...

15% af Aanbod!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Jacaranda Chalets bied selfsorg-eenhede in die stil buitewyk Rant-en-Dal in Krugersdorp. Die instansie is die ideale basis vanwaar gaste die area se geriewe en besienswaardighede kan besoek. Verblyf by Jacaranda Ch...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R525
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Munsieville, Rant-en-Dal

Feathers B&B is 'n gastehuis in die hartjie van die Wieg van die Mensdom, naby verskeie toeriste-aantreklikhede soos Maropeng, Silverstar Casino, Magaliesberge, rekspring en verskeie winkelsentrums geleë. Die gast...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Protea Ridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Krugersdorp blad indien jy na meer Krugersdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za