Resensies van Richmond

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Richmond bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.88 uit 5 gekry volgens 161 resensies.
Les M. - 10th February 2020
staying in Richmond
Did not see much as it was dark upon arrival.
Charles P. - 17th January 2020
staying in Richmond
Friendly little town with a super little restaurant Die Vet Muis worth stopping just to try their lamb pie.
Gertruida G. - 16th January 2020
staying in Richmond
Puik.
Don M. - 12th January 2020
staying in Richmond
We weren't there long enough to see Richmond.
Chris V. - 12th January 2020
staying in Richmond
Die Karoo dorpie het iets. Puik kunssentrum in Richmond. Maak gerus 'n draai.
Nicole M. - 9th January 2020
staying in Richmond
Such a lovely little town to overnight in. Africa's only book town; the Main Street is lined with little book shops where you can find many old classics. The MAPS Gallery is a definite must-see, housing a host of different artist's installations. The streets are quiet and safe, we will definitely go back.
Andre M. - 7th January 2020
staying in Richmond
Baie mooi Karoo-dorp met baie ou geboue. Mense is baie vriendelik.
Colin C. - 7th January 2020
staying in Richmond
I stayed in Richmond in July and December 2019. Richmond has an Art Gallery that is quite interesting. The restaurant Krip supplied a good meal. The town has a peaceful atmosphere. One feels fairly safe and people are friendly and have a helpful attitude. Richmond is not really a destination town but a stop-over place for one night. I will probably stop over again some time.
Michelle W. - 7th January 2020
staying in Richmond
Halfpad Kaap toe.
Johan R. - 7th January 2020
staying in Richmond
Daar is 'n paar goeie eetplekke as jy hou van boerekos soos afval.
Kogila T. - 6th January 2020
staying in Richmond
It being a public holiday, most places were closed. The highlight was the gem we discovered - MAPSA. The young man showed us around, interesting art and the accommodation looked great. Would definitely consider staying at MAPSA should we overnight again in Richmond.
Amanda D. - 2nd January 2020
staying in Richmond
Die tydjie wat ons daar gespandeer het, was werklik spesiaal. Kan nie wag om weer 'n draai te maak nie.
Anton V. - 29th December 2019
staying in Richmond
Ons was baie verras met die dorpie. Kon nie die obsessie verstaan oor die boeke storie nie maar, almal op die dorp is vriendelik en deel graag hulle dorp se geskiedenis met besoekers. Ek is bly ons het Richmond gekies om te oornag.
Lizdrae W. - 25th December 2019
staying in Richmond
A very peaceful place.
Magda M. - 23rd December 2019
staying in Richmond
Lovely little town. I loved the museum, very well curated and kept in good condition, with lots of information available - and bookstores a real treasure trove of books!
Bianca C. - 13th December 2019
staying in Richmond
Mal oor Richmond.
Henna N. - 1st November 2019
staying in Richmond
Boekefeesdorp. Woon dit by.
Magda B. - 17th October 2019
staying in Richmond
Net die regte plek om te oornag sodat reisigers lekker uitgerus die lang pad na Beaufort-Wes en Laingsburg kan aandurf.
Cecile D. - 26th September 2019
staying in Richmond
Ons is mal oor Richmond. Interessante dorpie.
Rentia W. - 19th September 2019
staying in Richmond
Daar is baie gastehuise in die omgewing. Goeie plek om oor te slaap as mens Kaap toe gaan.
Craig B. - 2nd September 2019
staying in Richmond
A small Karoo town with a couple of quaint restaurants that are worth eating at.
Liesl T. - 29th August 2019
staying in Richmond
Veilige dorp waar ons kon stap na restourante en besienswaardighede.
Colin C. - 3rd August 2019
staying in Richmond
I had a brief look at the art gallery in town which was interesting. The restaurant at the petrol garage was disappointing in terms of the quality of food.
Deon B. - 23rd July 2019
staying in Richmond
After stopping at every restaurant in Richmond at 18:15 on a Friday night trying to get a spot for dinner, we were shown away because they were closing for the night. I stopped at the Caltex garage two properties away from the Three Birds Country House and found a Restaurant linked to it. Well, we ordered dinner for 4 people and the lady there asked where we are staying and that they will bring the food to us the moment it is done. Wonderfully presented, on plates they delivered our order to us. They saved Richmond from a destination I would never visit again.
Lp L. - 17th July 2019
staying in Richmond
Beautiful!
Patricia H. - 13th July 2019
staying in Richmond
Beautiful little town, will be back for another slightly longer visit next time.
Hertzog R. - 8th July 2019
staying in Richmond
Sou graag langer tyd wou hê om boeke te kyk en nog 'n paar sonsondergange en -opkomste waar te neem.
Letica L. - 4th July 2019
staying in Richmond
Vriendelike en behulpsame diens by die vulstasie.
Marius G. - 27th June 2019
staying in Richmond
Die dorp se skoon strate was opvallend. Ons het deur die dorp gery. Net jammer dat papiere en rommel die rivier by die hout bruggie ontsier. Dalk is 'n gemeenskapspoging hiervoor nodig?
Judi T. - 24th June 2019
staying in Richmond
Interessante oornagdorpie met baie vriendelike mense. Het heerlik geëet by Stoep Stories.
Louis V. - 17th June 2019
staying in Richmond
Alles was toe die middag en volgende oggend.
Arista B. - 4th June 2019
staying in Richmond
Definitief nie baie geskik vir oorslaap op 'n Sondagnag nie. Die dorp gaan letterlik dood en eetplekke is deur die bank toe. Die enigste eetplek wat ons kon vind was baie teleurstellend - al die wyn op die spyskaart was uitverkoop en so ook karoo tjops!
Trevor W S. - 4th June 2019
staying in Richmond
Wonderful book shop and museum.
Hilda S. - 3rd June 2019
staying in Richmond
'n Baie interessante dorp met baie potensiaal. Museum was baie interessant met 'n vriendelike ontvangs en die boekehuise is 'n moet. Ons was verbaas oor die goeie supermark en wat alles daar beskikbaar is.
Andre V. - 2nd June 2019
staying in Richmond
Ek is verras en dis 'n pragtige plek.
Hendrik V. - 30th March 2019
staying in Richmond
Klein dorpie met baie ou geboutjies. Voel bietjie verlate soms met heelwat vervalle en onbewoonde geboue. Daar is nie baie opsies vir etes koop nie en die een aand was daar net plek waar ons kos kon kry.
Adriette L. - 28th March 2019
staying in Richmond
Richmond is 'n bekoorlike Noord-Kaapse dorpie. Dit het maar verlangsaam so dorpies in dié geweste, maar daar is genoeg om te doen en sien vir 'n middagstop.
Hettie P. - 10th March 2019
staying in Richmond
Oulike oornagplekke. Gawe mense. Slaghuis is 'n moet om te besoek. 'n Vriendelike gemeenskap met puik diens.
Marietjie S. - 27th February 2019
staying in Richmond
Beslis 'n dorp wat dit verdien om 'n bietjie tyd op deur te bring. 'n Plek waarby mens verbyjaag op pad Johannesburg/Kaap toe, maar daar steek baie meer in hierdie dorpie as wat dit op die oog af lyk!
Vicky D. - 11th February 2019
staying in Richmond
Richmond kort 'n bietjie aandag.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za