Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Richmond

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Richmond bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 397 resensies.

Richmond

Be Blessed Selfcatering

"Rated four stars for travel destination as I do not know the area very well."

Richmond

Anra Rusgenot

"Bietjie bekommerd oor veiligheid in die buurt. Ons het liewer gery om aandete twee strate weg te kry, want daar was 'n paar rondlopers in die straat."

Richmond

Be Blessed Selfcatering

"Half way break is nice. "

Richmond

Anra Rusgenot

"Such a lovely little town and breakfast at Die Vetmuis Plaaskombuis was a winner! Pity we arrived too late to have dinner there."

Richmond

Ka Ma Lodge

"Enjoy the historic value and friendly people!"

Richmond

Ka Ma Lodge

"Richmond is maar ;n klein dorpie, maar daar is darem genoeg winkels en eetplekke vir die oornagbesoeker."

Richmond

Karoo Huis

"Klein maar met alles wat jy benodig!"

Richmond

Stillewaters Self-catering

"Nie baie restaurante om kos te kry nie."

Richmond

Anra Rusgenot

"Ek het Richmond nogal as 'n stil en verlate plekkie ervaar. Die kerkgebou is besonders en trek dadelik aandag."

Richmond

Anra Rusgenot

"Oulike klein dorpie."

Richmond

Anra Rusgenot

"Ek is so jammer dat 'n dorpie met soveel potensiaal so erg geraak was deur Covid. Ek hoop dat dit sommer gou weer sal straal. Maar wat my betref is dit steeds die perfekte ligging vir oornagverblyf tussen Kaap en Gauteng."

Richmond

Rondawel Guest Farm

"Besoek padstal buite dorp. Deli binne die dorp vir lekkernye en vleisgeregte. Oop op Sondagoggende met terugreis."

Richmond

Perdehoef Gastehuis

"Ons het die beste kunsgalery besoek. Net oorkant die straat. Wat 'n vriendelike man."

Richmond

Stillewaters Self-catering

"Gerieflike ligging tussen Pretoria en Wes-Kaap."

Richmond

Three Birds Country House

"Pragtige dorpie. Lekker geëet by Vetmuis."

Richmond

Be Blessed Selfcatering

"Lovely butchery. Didn't have time to explore further. Easy to drive past Richmond, but think it may be have some hidden treats."

Richmond

Be Blessed Selfcatering

"Baie potensiaal."

Richmond

Ka Ma Lodge

"The usual locals and small children begging. However accommodation places are decent."

Richmond

Anra Rusgenot

"Nostalgiese ervaring! Veral as jy lief vir lees is."

Richmond

Ka Ma Lodge

"During season time and on a Sunday it would have been nice to have more than two restaurants in the town."

Richmond

Ka Ma Lodge

"Daar is niks. Absoluut niks."

Richmond

Karoo Huis

"Verrassende mooi Karoo-dorpie, verseker ons volgende stop sou ons weer wil oornag op die roete tussen Johannesburg en Kaapstad."

Richmond

Be Blessed Selfcatering

"Alhoewel die plaaslike gemeenskap goeie pogings aanwend om die dorpie aantreklik te maak vir reisigers en toeriste, is daar ook duidelike agteruitgang met betrekking tot die dorp se infrastruktuur. Strate is vuil en die ry oppervlakte is in swak toestand."

Richmond

Be Blessed Selfcatering

"Besoek gerus die Vetmuisplaaskombuis. Die kos is fantasties!"

Richmond

Stillewaters Self-catering

"Dis lekker oornagstopplek tussen Kaap en Johannesburg."

Richmond

Be Blessed Selfcatering

"Paaie het baie slaggate."

Richmond

Perdehoef Gastehuis

"Baie interessante winkeltjies en heerlike, rustige, skoon dorpie. Kunsgallery was baie indrukwekkend."

Richmond

Perdehoef Gastehuis

"Skoon en stil dorpie. Min eet- en wegneemeetplekke om van te kon kies in die tyd wat ons daar oornag het."

Richmond

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Egte Karoo-dorpie gevoel. Stilte is heilsaam. Net wat nodig is vir moeë reisiger. Ongelukkig was ons verblyf te kort om alles wat hierdie dorp aanbied te ervaar. Sal beslis volgende keer vir langer kom."

Richmond

Aandrus Gastehuis

"Pragtige dorpie. "

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150