Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Voorspoed (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Riebeeckstad

4.1 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Riebeeckstad van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeeckstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riebeeckstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeeckstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeeckstad Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeeckstad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Riebeeckstad

Vanaf
R721
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bedelia, Flamingo Park

Marli Guest House is langs Welkom se hoofstraat geleë. Dit is ideaal vir alle tipe reisigers en is naby winkelsentrums, dienstasies, mediese praktisyns en apteke. Verblyf beskik oor 8 slaapkamers wat goed toegerus...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Naudeville, Jan Cilliers Park

Jolani 2 Guest House is in die woonbuurt, Naudeville, in Welkom. Die gastehuis is naby alle geriewe en toegangspaaie. Dié gastehuis bied verblyf in 10 en suite-kamers. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi en...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Helena, Noordelike Vrystaat

Bly-biki-oor Akkommodasie is sentraal geleë in die voorstad St Helena in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eenhede sluit Bly-b...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Naudeville, Noordelike Vrystaat

Villa Siesta Guesthouse is naby Welkom se middedorp. Ons is ook naby 2 groot privaat hospitale geleë. Ons streef daarna om 'n huislike omgewing te skep wat gaste sal laat tuis voel. Ons leuse is: "Our home, your ho...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedelia, Noordelike Vrystaat

Giardino @ 194 is 'n moderne huis in 'n boomryke en rustige tuin en bied verblyf in 'n huislike omgewing. Dis in die stil woonbuurt, Bedelia, in Welkom geleë. Die B&B het 3 dubbelkamers en 2 Koning- of 2-enkelbedk...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Riebeeckstad

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Welkom, Noordelike Vrystaat

Trianca Guesthouse bied oornagverblyf in Bedelia in Welkom naby Statewayweg en Griffon Rugbystadion. Verblyf word in 6 dubbelkamers gebied wat elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Marnicus B&B bied gaste gerief en gasvryheid in 'n stil buurt in Odendaalsrus. Ons bied 'n keuse tussen 6 individueel gemeubileerde en suite-slaapkamers. Elke kamer het ook 'n privaat ingang. Die kamers is toegerus...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Mrakes Gastehuis is in Van der Vyver-straat in Odendaalsrus geleë, en gee nuwe betekenis aan ware Afrika-gasvryheid. Dit word deur 'n toegewyde eggenote-span bestuur en is uniek in styl en eerste in sy klas in dien...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Odendaalsrus, Vrystaat

Grunlust Guesthouse bied gerieflike akkommodasie in die dorpie Odendaalsrus in die Goldfields-streek van die Vrystaat. Ons is 240 km van Johannesburg af geleë, 130 km van Bloemfontein af en so 14 km van Welkom af. ...

Vanaf
R706
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Avondsrus Guesthouse is geleë in Odendaalsrus, 'n vreedsame dorpie in die Vrystaatse Goudvelde. Ons bied gerieflike verblyf naby Phakisa Renbaan en Goldfields Winkelsentrum. Dit is 22 km vanaf Welkom se middestad. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Riebeeckstad akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Welkom blad indien jy na meer Welkom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za