Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Riviera

4.2 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Riviera van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Riviera besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riviera.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riviera akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riviera Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riviera Akkommodasie - Pretoria

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Riviera

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Alleyn Self-catering skuil in Arcadia in Pretoria. Hospitale, winkelsentrums, historiese landmerke soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Booklyn Winkelsentrum, en Loftus Versveld Stadion is nie ver hiervan...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Hotel @ Hatfield Apartments bied selfsorgverblyf in Arcadia en is 1,8 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 2,3 km vanaf die Uniegebou en 3,2 km vanaf die Pretoria Kunsvereniging. Loftus Versfeld Stadion is 15 min...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Park Gables Guest House in Arcadia bied 'n gewilde alternatief tot hotel-akkommodasie - gerief, privaatheid, taktvolle gasvryheid en uitstaande diens word pragtig hier by ons verweef. Park Gables Guest House word ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Clydesdale

B'Guest House is ’n bekoorlike gastehuis is in Arcadia, Pretoria (Tshwane). Sakelui, diplomate, plaaslike en internasionale reisigers klop gereeld hiér aan. Gaste kan kies tussen 1 van die 8 individueel gemeub...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

360 Eastwoods Guest House is 'n gevestigde gastehuis in Arcadia, 'n voorstad van Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens sy pragtige pers bloeisellanings, maar dié stil stad se natuurlike en kult...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Clydesdale

Chancellors Court Guesthouse is in Pretoria, naby al die ambassades geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot die middestad en die N1. Dis ideaal vir sakereisigers en toeriste. Daar is 12 selfstandige eenhede ...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clydesdale, Pretoria

By 12 on Brecher in die lowerryke woonbuurt, Clydesdale, sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. 12 on Brecher het die perfekte ligging vir almal wat in Pretoria wil vertoef. Dit is halfpad tussen Brooklyn, Sunnys...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villieria, Pretoria

464 On 22n Ave is in Villeria, Pretoria en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Gaste kan kies tussen...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria SSB, Arcadia

Birdwood Boutique Estate bied B&B- en selfsorgverblyf in Arcadia, Pretoria. Die gastehuis is 5 km van die middestad en ander geriewe en besienswaardighede af. Verblyf is beskikbaar in 9 gastekamers, 8 selfsorg-kame...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Triple9 Guesthouse is in Pretoria geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis met 'n tuin. Die ligging bied toegang tot die Universiteit van Pretoria, die Uniegebou en die Voortrekkermonument. Verblyf word in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Riviera akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]