Geverifieerde Resensie
Robertson
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Robertson bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 518 resensies.
"Robertson bly een van die juwele van die Kaap. Ons kuier altyd heerlik in Robertson, ons kom altyd weer terug na die mooi omgewing."
"Robertson is a gem. The wines available in the area are fantastic, the town is adorable and wine tasting is free unlike most other regions in the Cape. Although it's further from Cape Town it's a lovely town to spend a weekend away. "
"Die restaurante se besigheidsure is net bietjie swak. Enigste plek wat oop was vir aandete was Spur. Mens wil tog nie elke keer by Spur eet nie. Dit raak afgesaag."
"'n Fantastiese pragtige plekkie wat my aan my kinderjare laat dink. Gaan definitief weer daar kuier."
"Pragtige dorp en so boomryk. Wolfkloof is 'n wonderlike plek vir eninge onthaal met net sulke puik en vriendelike mense. Ek hou van Robertson dit is 'n dorp wat op jou groei."
"'n Juweel van 'n dorp wat 'n mens maklik net deurry en nie tyd maak om te stop nie."
"Die wynplase is pragtig, die mens gasvry en die wyn lekker. "
"Goed geleë vir ontspan, stil rustige area met soveel om te doen as jy 'n liefhebber van natuur is."
"Baie lekker dorp met heerlike eetplekke en alles wat mens sou benodig. Baie in omgewing om te sien en te besoek."