Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rooi-Els

4.7 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Rooi-Els van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Rooi-Els besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooi-Els.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooi-Els akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rooi-Els Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooi-Els Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Rooi-Els

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

Pringle Bay Beach House bied selfsorgverblyf in die kusdorp Pringlebaai. Aangesien die huis op 'n heuwel bo die strand en duine geleë is, bied dit lieflike uitsigte en sonsondergange oor Valsbaai. Die ten volle g...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

River Song is teen die Buffelsrivier geleë en is slegs 320 m vanaf die strand in Pringlebaai. River Song is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 6 gaste. Die huis strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 3 slaapkam...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

Gecko House is 'n pragtig ontwerpte, moderne selfsorg-strandhuis in Pringlebaai. Die huis is by die strand, maar gedeeltelik agter 'n sandduin geleë om beskerming op winderige dae te bied. Dié ruim dubbelverdiepi...

Vanaf
R11 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

620 Anne Road is net 4 minute se stap van die hoofswemstrand in Pringlebaai af. Ons rustieke, unieke huis is die perfekte wegbreekplek van die digitale gedruis van die stad. Ons moderne huis is smaakvol versier en...

Vanaf
R5 600
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

Beach Haven House is 'n tripelverdieping-selfsorghuis in Pringlebaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie restaurante, winkels, die strand, doendinge en besienswaardighede. ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 620
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidkus Walvisroete, Wes-Kaap

Otters Creek is ’n selfsorgkothuis op 'n privaat erf tussen Buffelsrivier en Pringlebaai. Dié perseel bied rustigheid weg van die stad se gejaag. Gaste kan hier in die rivier swem. Dié rustieke, dubbelverdiepi...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

Gogo's Garden Apartment is 'n selfsorg-tuinwoonstel in Pringlebaai wat vas is aan die hoofhuis, maar sy eie ingang vir gaste se privaatheid het. Die woonstel is in 'n stil tuin met 'n uitsig op die berge en oor die ...

Vanaf
R2 115
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

Dreams in Pringlebaai bied selfsorgverblyf vir gaste wat op soek is n a'n ontspannende vakansie of naweekwegbreek. Dit is net 100 m van die strand af en naby die riviermonding. Die huis het 3 slaapkamers. Die hoofs...

Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

J Bay Junction is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 12 gaste, net 100 km van die strand af in Pringlebaai. Hierdie dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers en 3 badkamers op die grondverdieping, en 'n kombuis, opwasar...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pringlebaai, Wes-Kaap

The Salty Olive is 'n lieflike selfsorghuis in Pringlebaai en dis net 400 m vanaf die strand. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Rooiels Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]