Resensies van Rooiwal South

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rooiwal South bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
Lillian B. - 31st May 2021
staying in Rooiwal Suid
We needed a place to stopover before crossing to Namibia.
. - 4th January 2020
staying in Rooiwal Suid
Plek is skoon en netjies, kort beslis water ─ die Kaap is maar droog!
. - 29th December 2018
staying in Rooiwal Suid
Die stadsraad van die area doen iets aan die pad. Almal ry nie 4x4 nie.
. - 22nd June 2018
staying in Rooiwal Suid
Aanbeveel as toeristebestemming. Oorskadu sommige peperduur oorde wat ons onlangs besoek het, wat prys en gehalte betref.
. - 7th January 2018
staying in Rooiwal Suid
Klein voertuie en bakkies gaan sukkel op die grondpad.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]