Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rugby besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rugby.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rugby akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rugby Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rugby Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rugby

TwinnPalms Accommodation bied gerieflike verblyf in Rugby. Die gastehuis bied verskeie kamers wat slaapplek aan tussen 2 tot 6 gaste bied. Die kamers het enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens. Part...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rugby

Vanaf
R2 465
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Neptune 301 is 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel met al die geriewe en luukshede wat jy by jou eie huis sou verwag. Hier kan jy die indrukwekkende uitsigte oor die see en Robbeneiland op die koop toe geniet. Die w...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 443
R938
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Leisure Bay 306 by CTHA is 'n luukse selfsorgwoonstel wat naby die strand in Milnerton geleë is. Die woonstel is in 'n hotelkompleks wat ongelooflike uitsigte oor die see en Tafelberg bied. Die woonstel beskik oor...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Neptune Isle 317 is 'n selfsorgwoonstel in Lagoon Beach aan Tafelbaai se kus. Dié area bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en is die ideale bestemming vir diegene wat Kaapstad en omgewing besoek. Die pragtige stra...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Neptune Isle 110 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die strand in Milnerton. Die kompleks spog met direkte toegang tot Lagoon-strand en is sowat 20,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dié k...

Vanaf
R1 083
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Romantic Beachfront Bachelor is 'n selfsorgwoonstel en is in 'n veilige kompleks op Lagoon-strand van Milnerton. Die grondverdiepingwoonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer-area het 'n koningingroot...

60% af Winteraanbod!
VanafR2 800
R1 120
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Westward HO is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Milnerton wat op die derde verdieping met uitsigte op Tafelberg, Lagoon Beach, Robbeneiland en Bloubergstrand geleë is. Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapk...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 720
R1 118
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach 136 is 'n moderne, ten volle toegeruste selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n luukse 4 ster-hotel teen die strand in Milnerton in Kaapstad geleë is. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verbl...

Vanaf
R749
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Neptune Isle Holiday Apartment bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks teen die strand in Milnerton. Die kompleks is 9 km van Kaapstad se middestad en 20,5 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Dié een...

Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

106 Neptunus is 'n selfsorg-woonstel in Neptune Isle-kompleks, reg langs die strand in Lagoon Beach in Kaapstad. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, tuin en terras. Dis naby 'n MyCiTi-bushalte geleë. 106 N...

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Leisure Bay 214 is 'n selfsorgwoonstel in Milnerton en ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dis 'n halfuur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en naby verskeie plaaslike trekpleisters. Dié woonste...

Vanaf
R1 149
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Cape Town Beachfront Apartments bied gerieflike verblyf in een- en tweeslaapkamer selfsorgwoonstelle. Dis in die Leisure Bay-kompleks, 15 minute vanaf Milnerton en Century City geleë. Elke woonstel het lugversorgi...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Neptune Isle 214 is 'n selfsorgwoonstel wat in Lagoon Beach aan Tafelbaai se kuslyn geleë is. Dié area is geseën met 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dit is die perfekte bestemming vir diegene wat Kaapstad en die...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Leisure Bay Sea View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n Bloubergstrand, 'n buurt aan die Kaap se westelike kus, en is die ideale plek vir diegene wat Kaapstad en die omliggende area wil verken. Blouberg se goue ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Bring 'n onvergeetlike vakansie deur in Milnerton se pragtige en veilige Lagoon Beach-kompleks, wat langs die witsandstrande van Kaapstad se Weskus geleë is. Lagoon Beach 231 het slaapplek vir 4 gaste in 'n selfsor...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach 219 is in Milnerton in Kaapstad geleë. Lagoon Beach 219 bied selfsorgverblyf en het slaapplek vir 4 gaste. Die strand is stapafstand van die eenheid af en verskeie sakegeriewe en besienswaardighede is ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach 202 is 'n selfsorgwoonstel in Lagoon Beach aan die kus van Tafelbaai. Die woonstel het 'n pragtige uitsig op Tafelberg en is die ideale blyplek vir diegene wat Kaapstad en die omliggende area wil besoek...

Vanaf
R2 920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Lagoon Beach Hotel-kompleks. Die hotelkompleks bied direkte toegang tot die Milnerton-strand, asook lieflike uitsigte oor die Atlantie...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 720
R1 118
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach 237A by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Milnerton en is lekker privaat geleë met 'n panoramiese uitsig, insluitend 'n gedeeltelike uitsig oor die see en die strandmeermonding. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Casa Branca Cottages bied selfsorg-eenhede in die woonbuurt Milnerton in Kaapstad se voorstede. Dit het die ideale ligging net 10 minute se ry vanaf Lagoon Beach en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za