Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
Bladsy 3 - 68 lekke plekke om te bly
Salt Rock Family Holiday Home is in Umhlali, KwaZulu-Natal en is naby Bloemendal Flower Farm, Simbithi Gholfbaan en...
Canelands Beach Club & Spa is 'n luukse en eksklusiewe eiendom net 'n klipgooi vanaf Tiffany's Beach in Salt Rock. ...
Martinique 44 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor Thompsons Bay-strand in Ballito, KwaZulu-Natal. Dit...
Sea-renity Holiday Apartment is 'n woonstel wat ideaal geleë is net 'n kort entjie se stap na die hoofswemstrand by...
Penlee Cottage is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Salt Rock, minder as 100 m van die strand af. Die dubbelver...
Martinique 11 is in Ballito, KwaZulu-Natal geleë. Hierdie selfsorghuis is oorkant die ikoniese Thompsonsbaai-strand...
Salt Rock Beach Abode is 'n pragtige woonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Salt Rock, KwaZulu-Natal. H...
Salt Rock Sands Penthouse is 'n kontemporêre selfsorg-eenheid in Salt Rock langs die idillies Dolfynkus in KwaZulu-...
Seascape Guest Villa is in Salt Rock, 'n kusdorpie net noord van Ballito en Shaka's Rock, aan die Dolfynkus van Kwa...
Hierdie stylvol gemeubileerde veelverdieping-strandhuis spog met 'n asemrowende see-uitsig vanaf die balkon en is g...