Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Salvokop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Salvokop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salvokop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salvokop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Salvokop Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Salvokop

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Manhattan Hotel is 6 minute vanaf die Gautreinstasie in Pretoria. Dié hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf in die middestad. Daar is 187 kamers. Elke kamer het 2 enk...

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Villa San Giovanni is ideaal geleë in die hoofgebou van Pretoria se Wonderboom Lughawe en bied verblyf aan plaaslike en buitelandse reisigers. Ons kombineer sakegeriewe met vriendelike doeltreffendheid, en het 'n g...

Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Fortis Hotel Capital bied verblyf met of sonder ontbyt in Pretoria se middestad. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of enigiemand wat opsoek is na 'n luukse oornagplek, want dit is naby die stad se sake- en ontsp...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Morning Star Express Hotel is 'n uitstekende keuse vir mense wat op soek is na bekostigbare en gerieflike verblyf in Pretoria se sakekern. Hierdie hotel bied verskillende kamers, daar is standaard-dubbelkamers, st...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R476
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Muckleneuk Manor is 'n boetiek-gastehuis in privaat besit wat in die lowerryke voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë is. Dit is 'n stil, rustige plek stapafstand vanaf UNISA, 1 km van die Zuid-Afrikaans Hospitaal, ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

186Ridge is 'n selfsorg-tuinwoonstel aan die buitewyke van die statige, ou voorstad Muckleneuk, en dis stapafstand vanaf UNISA. Ons is slegs 'n paar minute van die sentrale sakekern af, tog is die area vreedsaam en ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R715
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Bruna's Italian Olivio Apartment is smaakvolle versier en bied 'n uitsig oor Pretoria en op die Magaliesberge in die verte. Die woonstelle is ideaal vir enkelsakereisigers of 'n paartjie. Die perseel is in die lower...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

24/7 on Celliers is in die lowerryke buurt, Muckleneuk, in Pretoria geleë. Dit is net sowat 800 m van UNISA se kampus, 300 m van Zuid-Afrikaans Hospitaal en 4 km van Brooklyn Mall af. Verblyf by 24/7 on Celliers ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Muckleneuk Guest House is 'n luukse gastehuis in die boomryke voorstad Muckleneuk in Pretoria. Die gastehuis is naby aan die hart van Pretoria, die sentrale sakegebied. Die verblyf bied maklike toegang tot die O.R. ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR640
R416
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

La Peregrina Gastehuis is in die stil woonbuurt Muckleneuk in Pretoria geleë. Verblyf word gebied in 2 gastekamers, 1 enkel- en 1 dubbelkamer. Die dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed, privaat buitedeur en 'n en...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Muckleneuk

TreeTops & Treats Guest House bied heerlike vierster-akkommodasie in die middel van Pretoria en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Die gastehuis bied 'n aangename atmosfeer, gasvryheid van topgehalte en...

Vanaf
R3 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Illyria House Boutique Hotel and Spa bied 'n betowerende, koloniale ervaring en gaste betree 'n romantiese sprokieswêreld agter smeeysterhekke en word begroet deur diensknegte in wit handskoene. Klassieke musiek, a...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Muckleneuk Chalet bied gehalte verblyf in Pretoria en is ideaal vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is in maklike bereik van die Zuid-Afrikaans Hospitaal en talle winkels, restaurante, doendinge ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R806
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Waterhouse Guest Lodges bied gerieflike, moderne en luukse akkommodasie met kunstige flair. Dis in die luukse Muckleneuk-area geleë, reg oorkant die Zuid-Afrikaans Hospitaal, en word omring met Jakarandabome. Kom e...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 040
R832
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

Huis Sandrock is in Muckleneuk in Pretoria geleë en bied luukse gehalteverblyf in 'n selfsorgwoonstel. Die woonstel staan apart van die hoofhuis en bied pragtige uitsigte oor Pretoria en die Uniegebou. Die huis is ...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Muckleneuk, Pretoria

Villa d AnRe is in die boomryke, ou oostelike voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë. Die gastehuis bied 'n prentjiemooi uitsig oor die kimlyn van die middedorp en die Uniegebou. Verblyf word in 5 en suite-slaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Silver Corner Accommodation bied moderne verblyf in 'n stil doodloopstraat in Muckleneuk. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis met 2 slaapkamers en 'n uitsig oor Pretoria van die stoep af. Elke kamer is geskik vi...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Unionview Guest house is aan die bopunt van Pretoria, aan die einde van 'n stil doodloopstraat, met 'n uitsig oor die Uniegeboue, geleë. Ons bied sakpasverblyf met 'n sentrale ligging en asemrowende uitsigte en die...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Akanani Apartments is 'n nuwe, stylvolle woonstelkompleks wat in die hartjie van Pretoria geleë is. Die eiendom beskik oor 42 eenhede wat almal ruim en gerieflik ontwerp is om aan gaste 'n huislike atmosfeer te bie...

Vanaf
R1 475
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

Middelberg Manor Self-catering bied gerieflike verblyf in gerieflike woonstelle in Muckleneuk in Pretoria. Dit bied 'n toevlugsoord in die stad vir lang- of korttermyn verblyf. Die woonstelle is op 'n residensiële...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Salvokop akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za