Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Schoongezight besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Schoongezight.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Schoongezight akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Schoongezight Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Schoongezight Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Schoongezight

Cosimi Guest House bied unieke en luukse verblyf in die hartjie van Durbanville, Kaapstad en is naby geriewe, wat dit perfek maak vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié gastehuis het individueel versierde kame...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Schoongezight

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR963
R722
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Eventide Guesthouse is 'n selfsorggastehuis in 'n pragtig, lowergroen tuin in Durbanville. Die eiendom is ideaal geleë net 1,6 km vanaf die gewilde Village Square en bied toegang tot verskeie restaurante en wynplas...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Die Pelican Place bied selfsorg-akkommodasie vir sakereisigers of vakansiegangers wat Kaapstad en die Noordelike voorstede besoek. Dis naby hoofweë, sentrale besigheidsdistrikte en vermaak in die omgewing geleë. ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Le Petit Chateau bied klassieke elegansie en styl vir die oordeelkundige sakereisiger wat op soek is na iets spesiaal teen bekostigbare en kompeterende tariewe in Durbanville, Kaapstad. Dit is in die gegoede Noordel...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

La Rhone is in D'urbanvale, 'n gedeelte van Durbanville, en is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat op soek is na gemaklike verblyf. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Columbine Place is 'n selfsorgeenheid in 'n rustige en veilige woonbuurt in Durbanville, Kaapstad. Die streek spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié smaak...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vierlanden, Wes-Kaap

6 on Andrag bied gesellige verblyf met 'n Victoriaanse styl in die stil, luukse buurt, Durbanville, Kaapstad. Dié omgewing het verskeie uitstekende winkelsentrums, restaurante en 'n wêreldklas-wynroete. Dis die id...

Vanaf
R4 223
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Relax at Ridge House is in Durbanville geleë en bied gerieflike en luukse selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvolle drieslaapkamerhuis. Die huis is ingerig met moderne geriewe en is ideaal geleë vir gaste wat Ste...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Petite France is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis in Durbanville. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte gaste-toilet. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en 'n toilet....

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wellway Park, Durbanville

Fynbos Guest Unit is 'n gerieflike semi-selfsorgeenheid vir 2 gaste in Wellway Park, Durbanville en is net 600 m vanaf Mediclinic Durbanville. Die eenheid het 'n slaapkamer, 'n badkamer, kombuisie en 'n sitarea. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]