Resensies van Seaforth

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Seaforth bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.43 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
David S. - 15th August 2018
staying in Seaforth
It is very unique with plenty of history and everyone should respect it as such!
Sonya V. - 29th April 2018
staying in Seaforth
Ons het aandete gehad by harbourhouse in Kalkbaai en gaan inloer by seavor. Beide is aan te beveel.
Talita R. - 29th January 2018
staying in Seaforth
Pragtig!
Ettienne M. - 2nd January 2018
staying in Seaforth
Baie mooi dorpie met karakter. Net jammer daar is nie 'n Spar of ander winkel naby is nie. Nogal 'n entjie om te ry na naaste inkopiesentrum. Ek sien hulle is darem besig met 'n sentrum in Simonstad. Dalk bietjie ver van Kaapstad en wynroete af, maar n baie lekker bestemming met lekker dorpies rondom met die lekkerste restaurante.
Peter F. - 19th November 2017
staying in Seaforth
Penguins are nice to see, scenery is awesome, great restaurants (The Lighthouse Cafe for dinner, Tasty Table for a quick lunch).
Elsa S. - 22nd June 2017
staying in Seaforth
Rustig met heerlike snuffel- en eetplekkies. Ook baie naby die ander interessante kusplekkies soos Kalkbaai, Muzenberg, ens.
Louise D. - 18th April 2017
staying in Seaforth
Veilige omgewing waar jy lekker kan stap na besienswaardighede.
Mpho R. - 29th September 2016
staying in Seaforth
Beach fantastic and perfectly located.
Hester V. - 7th April 2016
staying in Seaforth
Seaforth is gerieflik geleƫ, en ander bestemmings is maklik bereikbaar van hier af. Selfs 'n treinrit tot by Muizenberg met verkenningsuitstappies op elke dorp kan aanbeveel word.
Elize O. - 21st March 2016
staying in Seaforth
Uitstekend!
Andrew W. - 9th March 2016
staying in Seaforth
Love it, I can highly recommend it.
Gerrie J. - 24th March 2015
staying in Seaforth
Die Kaap is altyd mooi.
Rene H. - 10th February 2015
staying in Seaforth
Een aanrader voor toeristen met een militaire achtergrond.
David M. - 4th December 2014
staying in Seaforth
Do visit the penguins at the nearby Simon's Town! Seaforth is a convenient position for those hoping to visit the Cape Point Nature Reserve.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za