Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Sheffield Beach

4.3 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Sheffield Beach van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Sheffield Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sheffield Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sheffield Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sheffield Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sheffield Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sheffield Beach

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in Thompsonsbaai, Salt Rock

Penlee Cottage is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Umhlali Beach, minder as 100 m van die strand af. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, leefarea en 2 dekke met 'n uitsig...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Salt Rock, Umhlali

2 On Valley Villa is in Umhlali Beach aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal, 50 km vanaf Durban en 25 km van King Shaka Internasionale Lughawe af geleë. Dié asemrowende kuslyn bied verskeie doendinge wat gaste weer ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Villa Flamenco 1 is 'n selfsorgvakansiewoonstel op die grondverdieping van 'n gebou in Shakas Rock. Die woonstel het 'n privaat patio en grasperk met direkte toegang tot die strand. Dit is gerieflik naby plaaslike w...

25% af Aanbod!
VanafR3 200
R2 400
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

The Villas 4 is 'n selfsorgvilla in Shaka's Rock met direkte toegang tot die semi-privaat Catfishstrand. Die boonste eenheid het 'n ongelooflike 180° see-uitsig van die groot stoep af. Die leefarea, kombuis, eetkam...

25% af Aanbod!
VanafR1 950
R1 463
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

9 Chaka Sands is ’n selfsorgwoonstel met 2 verdiepings in ’n stil kompleks in Shaka's Rock met direkte toegang tot die privaat Catfish-strand slegs 'n paar meter weg. Dié duplekswoonstel bied slaapplek aan 6 ...

Vanaf
R2 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Kom kry 'n bietjie rus en vrede by Comfort House B&B. Ray Leitch sien uit daarna om jou by haar huis te verwelkom. Jy sal hartlike, vriendelike en hulpvaardige aandag ontvang, maar nie onnodig gesteur word nie. Ve...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Dolfynkus

12 Msintsi is 'n ruim en stylvolle selfsorg-eenheid in die veilige en gewilde Simbithi Eco Estate in Ballito. Die landgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan, pragtige voetslaanroetes, swembad, klubhuis, restaurant, tennisb...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Shaka's Rock, KwaZulu-Natal

Shaka's Seat bied selfsorgverblyf en is langs Ocean Drive in Shaka's Rock aan die Dolfynkus geleë en dis minder as 50 km noord van Durban. Verblyf word aangebied in 6 ruim selfsorg-suites wat oor die see uitkyk, e...

Vanaf
R1 942
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

6 Buxtehude bied verblyf in 'n veilige seefront-kompleks in die kusdorpie, Ballito. Die prentjiemooi dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat opsoek is na 'n ontspannende kuswegbreek. Die woonstel bied slaappl...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Villa Flamenco 10 is 'n vakansie-selfsorgeenheid met 2 slaapkamers in Shaka's Rock, KwaZulu-Natal. Shaka's Rock lê aan die pragtige Dolfynkus teen die Indiese Oseaan, net 5 km noord van Ballito. Die woonstel is ook...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Sheffield Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Salt Rock blad indien jy na meer Salt Rock akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za