Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Sheffield Beach

4.3 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Sheffield Beach van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Sheffield Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sheffield Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sheffield Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sheffield Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sheffield Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sheffield Beach

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Salt Rock, Ballito

Kingfisher Self-catering is 'n woonstel op die eienaar se perseel in die lowerryke buurt, Salt Rock. Die eiendom is minder as 400 m van die strand af en net 3 minute se ry vanaf New Salt Rock City-winkelsentrum en k...

Vanaf
R3 310
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Sandwood Hills HL99 is 'n selfsorg-dakwoonstel op die derde verdieping in die veilige Dunkirk Landgoed in Salt Rock aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek vir 6 gaste. ...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Dash Apartment 11 is ‘n selfsorgwoonstel op die veilige en gesogte Dunkirk Landgoed sowat 2,8 km vanaf Salt Rock se strand aan die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor lugvers...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Dash Apartment 7 is ’n selfsorg-eenheid in die veilige Dunkirk-landgoed, sowat 2,8 km vanaf Salt Rock-strand. Dis een van die mees gesogte landgoedere aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die woonstel het lugversorging...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Dash Apartment 18 is 'n selfsorg-eenheid op die veilige Dunkirk Landgoed, sowat 2,8 km vanaf die Salt Rock-strand en is een van die mees gesogte landgoedere aan die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dié woonstel het lugve...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Dash Apartment 15 is 'n selfsorg-eenheid op die veilige en gesogte Dunkirk-landgoed, sowat 2,8 km vanaf die Salt Rock-strand aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dié woonstel het lugversorging en het slaapplek vir ...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Dash Apartment 16 is 'n selfsorg-eenheid in die veilige en gesogte Dunkirk Kompleks, sowat 2,8 km vanaf die Salt Rock-strand aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dié woonstel het lugversorging en het slaapplek vir ...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Dash Apartment 8 is 'n selfsorg-eenheid op die veilige Dunkirk Landgoed sowat 2,8 km van Salt Rock-strand af en is een van die mees gesogte landgoedere aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die woonstel het lugversorging...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Dash Apartment 17 is 'n selfsorg-eenheid op die veilige Dunkirk-landgoed, sowat 2,8 km vanaf Salt Rock se strand. Dis een van die mees gesogte landgoedere aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die woonstel het lugversorgi...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Forest Apartment 7 is 'n selfsorg-eenheid op die veilige Dunkirk Landgoed sowat 2,8 km van Salt Rock-strand af en is een van die mees gesogte landgoedere aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die woonstel het lugversorgi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Sheffield Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Salt Rock blad indien jy na meer Salt Rock akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za