Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Wonderboom

4.7 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Wonderboom van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Wonderboom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wonderboom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wonderboom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wonderboom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wonderboom Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
VanafR490
R441
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wonderboom

The Crooked Forest is in Annlin, 'n rustige voorstad van Pretoria, naby Montana Hospitaal, die Kolonnade en Wonderboom Junction Winkelsentrums, en die Wonderboom Natuurreservaat geleë. Dis ook lekker naby hoofweë ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wonderboom

7 @ Vanderschyff is 'n ruim woonstel vir 4 gaste in Annlin, Pretoria. Die woonstel het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n uitvou-enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort en '...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R553
per nag, vir 2 mense
B&B in Wonderboom Suid, Wonderboom

Berghaan B&B is in Wonderboom-Suid, Pretoria, geleë. Daar is 2 ateljeewoonstelle wat slaapplek vir tot 4 gaste bied en 'n oornagkamer op die perseel wat slaapplek aan 1 of 2 gaste bied. Die eenhede het elk 'n apa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom

Purple Olive Guest House is in Pretoria geleë in ‘n rustige, subtropiese buurt aan die voet van die Magaliesberge, langs die geskiedkundige Wonderboom-natuurreservaat. Dit is naby die Pretoria se middestad (8km)...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wonderboom

Annlin Oase is 'n knus selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 in die boomryke voorstad Annlin, Pretoria. Dié tuinwoonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders op versoek. Die slaapk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wonderboom Suid, Wonderboom

Sarah's Place bied 2 selfsorg-eenhede in Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria. Dis op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed, met 'n privaat ingang en veilige onderdakparkeerplek. Gesinsuite 1 bied slaa...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom

Bo Heimia Guesthouse bied gastekamers in Wonderboom in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bo Heimia Guesthouse bestaan uit 5 kame...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Wonderboom

La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers. Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom

Marija Manor B&B is in 'n stil straat in Wonderboom, Pretoria-Noord, geleë. Marija Manor is 'n luukse gastehuis met 5 slaapkamers wat elk oor 'n pragtige en suite-badkamer beskik. Elke kamer is toegerus met sy eie ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R525
per nag, vir 2 mense
B&B in Wonderboom Suid, Wonderboom

Dandaro bied gerieflike B&B-verblyf in 'n privaat ateljeewoonstel op die eienaars se perseel. Die perseel is in Wonderboom Suid in Pretoria, 63 m van Brewers Family Restaurant af en 5 km van Wonderboom Natuurreserva...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wonderboom akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za