Verified Reviews
Skeerpoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Skeerpoort
Rated 4.6 out of 5 based on 114 reviews.
"Het Van Gaalen se Kaasplaas en die eetplek 'plaas se gat' besoek en het albei baie geniet."
"Loads of great things to do in the area and absolutely beautiful scenery. Ideally situated only an hour out of JHB."
"Restaurants are a bit of a drive away and some close early. Not many other grocery stores but Spar."
"Die ligging is voorwaarlik baie sentraal wanneer 'n mens Hartebeespoort besoek."
"Aan te beveel. Ek sou graag 'n detailkaart van die omgewing wou kry. Een soos wat buite by Van Gaalen, die kaasmakery, is."
"Absolutely loved it! The serenity and tranquility is out of this world. I'm certainly coming to stay longer for my writing towards the end of my PhD."
"Ons was slegs 7 km van die Harrops Hot Air Ballooning waar ons al 05:00 vm moes aanmeld."
"Hier is nogal heelwat om te doen binne, ek sal sê, 'n radius van 30 km. Heerlike restaurante en aktiwiteite in die omgewing."