Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2613 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Paxton Luxury Apartments"As iemand die wind bietjie kan beheer sal dit lekker wees."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Annie's Selfcatering Accommodation"Lieflike plek. My hart daar verloor."
"Perfect if you want something that is not overrun and offers a sea side getaway with nothing else."
"Lieflike omgewing en natuurskoon, die paaie is net uiters sleg, met baie slaggate, wat dit baie onveilig maak om op te reis. Hobbels in die pad is ook nie behoorlik gemerk nie, wat tot gevolg het dat mens dikwels skerp moes remme aanslaan."
"Jeffreysbaai is die lekkerste vakansieplek. Ons geniet dit altyd vreeslik baie. Baie om te doen en baie lekker eetplekke om van te kies. Die strande is pragtig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Chapman Hotel & Conference Centre"Ek was baie teleurgesteld dat daar nie meer dolfyn vertonings plaasvind nie. Daar is nie veel te doen in die Humewood, Kingsbeach-area nie. Dit is beslis onveilig om selfs helder oordag in Happy Valley te gaan stap."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Hobie Beach Guest House"Nie my gunstelingplek nie, maar heel aanvaarbaar vir werk."
"Ongelukkig volgens my het Jeffreysbaai baie agteruit gegaan, bygesê ek was meer as 20 jaar laas in Jeffreys. Paradysstrand is wat my betref die aangewese plek om oor te bly."