Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2568 reviews.
"Die strand is wonderlik en die see net so. Het lekker in die middae op hierdie strande geloop."
Blue Horizon Bay, Sunshine Coast
Angels Rest"Veilig, vriendelike mense en ek sal enige iemand aanbeveel om daarheen te gaan en te bespreek by Angels Rest."
Blue Horizon Bay, Sunshine Coast
Angels Rest"Baie rustige en pragtige dorpie met ongerepte natuur."
"Sal Wavecrest altyd aanbeveel ons het self daar gebly en elke dag was soos vakansie. Kan gerus na die paaie kyk."
"Ek was verbaas. Dis skoon en blyk veilig te wees. Voel soos vakansie! (Al was dit werk)."
Blue Horizon Bay, Sunshine Coast
Angels Rest"Absoluut hemels as jy wil wegkom van stad en lawaai. Pragtige omgewing."
"My eggenote se grootwordplek - ons was daar vir ‘n begrafnis. Dis ‘n afgeleë gemeenskap met noue verhoudings in die sitrusbedryf. "
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Belvedere Cottage"Grahamstad is 'n lewendige dorp, vol geskiedenis, met top skole en netjiese woonbuurte. "