Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2558 reviews.
"Sunshine coast is the best with cool sea breeze. I recommend for anyone who needs tranquillity and rest to come to this unspoilt beach."
"Lekker dorp, met swemstrande en lekker restaurante. Ek kon elke dag gaan draf en veilig voel. Dis ook nie te ver nie dan kan mens die 3 Susters gaan kyk, of na Kenton on Sea toe gaan. Als wat mens nodig het is daar - selfs 'n roomyswinkel by die strand!"
"Dit was ons eerste keer om daarheen te gaan en dit was vir net 1 nag. Sal beslis langer bly volgende keer en die plekkie meer verken."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Little Rose Self-Catering"Very clean, safe and laid-back area."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Ships Bell 4B"Het nêrens gery nie, so kan my nie baie uitlaat oor St.Francisbaai self nie, maar dit wat ek gesien het, is lekker rustig en veilig."
"It's a very beautiful place to visit and you get friendly individuals willing to help around the town."
"It's a small town with friendly people. It was a holiday worth repeating in the future."
"Ek het grootgeword in Port Alfred en omgewing en dit was heerlik om my ou tuisdorp weer te kon besoek. Die dorp is netjies en ou geboue is opgeknap. So lekker om te kon sien dat dinge onderhou word en nie tot niet gaan nie. Ongelukkig was dit slegs 'n kort besoek."
"Dit sal seker afhang van wat elke besoeker se verwagting is. Ons het nie vreeslik wyd rondgekyk nie, maar die omgewing is werklik pragtig."
"Port Alfred is a super holiday destination with stunning views and beaches."
"Lieflike woongebied, sentraal naby alles, lekker naby aan goeie restaurante en ook die mall."