Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Alldays (6)
Waterspoort (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (3)
Wildsplase (15)
Hotelle (1)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Soutpansberge

3.9 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Soutpansberge van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Soutpansberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Soutpansberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Soutpansberge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Soutpansberg Mountains Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Soutpansberge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Soutpansberge

Mogalakwena River Lodge bied die ideale rustigheid vir gaste om 'n intieme ervaring te geniet. Dit is in die Limpopo-riviervallei langs die oewer van die Mogalakwena-rivier geleë. Dié holistiese Afrika safari-kamp...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Louis Trichardt, Soutpansberge

Louis Trichardt Lodge is aan die voet van die majestueuse Soutpansberge in Limpopo. Dit is Suid-Afrika se mees noordelike bergreeks en dié rotsagtige terrein is die tuiste van 'n gewilde besienswaardigheid - die ma...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Soutpansberge

Marlothii Lodge is op die R521 tussen Polokwane en Dendron geleë. Kom ervaar die stilte en rustigheid van die Bosveld saam met jou familie. Die lodge bied gehalteverblyf in 'n verskeidenheid kamersoorte wat in elk...

Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Louis Trichardt, Soutpansberge

Kuifkop Cottage is 'n tuinkothuis vir 2 persone in Louis Trichardt. Dit is perfek geleë vir gaste wat wil oornag, naby aan geriewe wil wees en selfsorgverblyf verkies. Die kothuis is omring deur groot bome en welig...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Soutpansberge

Dzata Lodge & Game Ranch het in 2011 sy deure oopgemaak en is in die Bandelierkop-omgewing in die skadu van die pragtige Soutpansbergreeks geleë. Die hoofhek is maklik bereikbaar met 'n teerpad en die lodge bied 'n...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Soutpansberge

Bosveld Guest House is 'n hartlike, unieke onderneming in die hartjie van Mogwadi in Limpopo. Ons het 15 verskillende kamers wat 'n groot verskeidenheid behoeftes dek. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toe...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alldays, Soutpansberge

Alldays & Onions Gastehuis is in 'n klein dorpie met die naam Alldays, geleë. Hierdie B&B in die noordelike Bosveld is ideaal vir reisigers wat gerieflik wil wegbreek en ontspan met die opsie van 'n hele rits doend...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterspoort, Soutpansberge

Mafunga Lodge is geleë in die hartjie van die Limpopo Bosveld en is die ideale plek vir 'n ware boswegbreek. Hierdie selfsorg-lodge bied 6 groot gerieflike slaapkamers waar tot 15 gaste kan slaap. Die oopplan-verm...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Vivo, Soutpansberge

Charcoal Lodge is in Vivo in die hartjie van Limpopo geleë. Dis die ideale oornagbestemming vir gaste onderweg na Zimbabwe, Botswana en die Krugerwildtuin. Verblyf word in 8 slaapkamers met en suite-badkamers aang...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge

Blouberg Camp is in 'n afgesonderde deeltjie van die wêreld, aan die onderpunt van die Blouberge, geleë. Die omgewing is ideaal vir voetslaan en rotsklim. Avonturiers wat geïnteresseerd is in plaaslike kulture sa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Soutpansberg Berge akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za