Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Dalview (5)
Kenleaf (4)
Selcourt (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Springs

4.3 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Springs van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Springs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Springs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springs Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan, Springs

Home@Hope is 'n gesellige gastehuis wat verblyf oornag of op korttermyn bied in Brakpan. Home@Hope is ideaal vir enkel- en sakereisigers en korporatiewe maatskappye. Daar is verblyf is 3 gastekamers, waarvan 1 'n ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Springs

La Petite Maison is 'n ruim vyfslaapkamerhuis wat in Selection Park in Springs geleë is. Hierdie huis se rustigheid en privaatheid is iets wat jy self moet ervaar. Ons bied goeie gehalte akkommodasie vir diegene wa...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan, Springs

Thabong Guesthouse is in Brakpan geleë en bied luukse akkommodasie in Gauteng. Die huis is naby al die geriewe en toegangspaaie, N17 ingesluit. Ons is net 4,2 km van Carnival City af geleë. Gasteverblyf bestaan ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selcourt, Springs

Dié huis is in 'n luukse, lowerryke woongebied in Springs geleë. Elke eenheid het 'n TV en ADSL-internet, lugversorging, parkeerplek op die perseel, 'n privaat ingang en afstandbeheerde hek, 'n yskas, 'n mikrogo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Springs

Schwalben Nest Guest House bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Springs, aan die Oos-Rand van Suid-Afrika. Schwalben Nest is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek vir 4 mense. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badka...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Springs

Stable Inn Conference Centre is geleë in Springs en bied kwaliteit akkommodasie en vermaak aan die hele gesin. Ons het kamers vir elke behoefte: van sakpas kamers tot luukse kamers. Ons sal definitief 'n kamer hê...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Springs

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in DalPark, Johannesburg

The Lakehouse Guest House is langs 'n natuurlike meer in die stil Dalpark-buurt in Brakpan aan Johannesburg se Oos-Rand. Die gastehuis is naby die R23 en N17. Verblyf is beskikbaar in 4 kamertipes wat elk smaakvol...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boksburg, Johannesburg

Carnival View Guest House is 'n privaat B&B in Boksburg. Dit is in die stil woonbuurt, Van Dyk Park, in Brakpan, Gauteng, sowat 1 blok vanaf Carnival City Casino in die Oos-Rand van Johannesburg geleë. Ten spyte va...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Springs

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Lapeng Village bied gerieflike gastehuisverblyf in Daveyton in Ekurhuleni Metropool Munisipaliteit, Gauteng. Dié township bied 'n ryk kulturele geskiedenis en diversiteit, en is een van die grootste townships in Su...

Vanaf
R469
per nag, vir 2 mense
Lodge in Benoni, Johannesburg

Ecotel Lodge Benoni bied 'n gerieflike plek om weg te breek en te ontspan in Benoni aan die Oos-Rand van Gauteng. Die lodge is gerieflik geleë net 5 minute van die bekende Lakeside Shopping Mall af wat in die vorm ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Springs akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za