Indien jy St. Francisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francisbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 104 lekke plekke om te bly
Shipsbell 16B bied verblyf in 'n veilige kompleks in die pragtige dorpie St. Francisbaai. Die woonstel spog met 'n ...
Ships Bell 4B is 'n elegante woonstel in die hartjie van Port St Francis met 'n privaat balkon wat oor die hawe uit...
Spindrift 1 is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Port St. Francis, St. Francisbaai. ...
39 Canal Road is 'n selfsorghuis vir 10 gaste in St. Francisbaai en dis ideaal vir 'n groep vriende of familie wat ...
Quarter Deck 17 is 'n woonstel in die hartjie van Port St. Francis. Dis smaakvol gemeubileer en het 2 slaapkamers, ...
Quarter Deck 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle vakansiewoonstel in die Port St. Francis-landgoed....
Pearl Oyster Guesthouse is in die stil en rustige deel van St. Francisbaai geleë, nie ver van die hawe van Port St ...
Strandlangs is in die hartjie van St. Francisbaai en bied selfsorgverblyf in 'n pragtige vakansiehuis wat ideaal is...
Studio Plan Sea is 'n ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in St. Francis. Dit bied rust...