Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Standerton

3.1 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Standerton van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Standerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Standerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Standerton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Standerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Standerton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Standerton

Vanaf
R518
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Secunda, Mpumalanga

Steelpoort Inn is in Secunda en bied verblyf 'n verskeie kamers wat gerieflik gemeubileer is. Dié kamers het enkelbeddens of dubbelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Secunda, Mpumalanga

Juliab Guest Accommodation bied lieflike kort- en langtermynverblyf in 'n selfsorg-eenheid in Secunda. Dis ideaal vir sakereisigers, maar is ook geskik vir privaat gebruik. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en sui...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Secunda, Mpumalanga

Anchor Guesthouse is in Secunda geleë. Daar is 5 elegante kamers. Elke kamer het ‘n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf en ‘n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedi...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Hotel in Secunda, Mpumalanga

Inn Green @ Lake Umuzi is in die middel van die lewendige Lake Umuzi Waterfront in Secunda geleë. Die hotel is ideaal vir sakpasreisigers en net 2 km van Sasol se hoofhek, Graceland Casino en Buiteklub, die middest...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Lodge in Secunda, Mpumalanga

Umuzi Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf op die oewer van die Umuzi-meer in Secunda. Die lodge is in 'n inheemse woud met riviervaderlandswilger-, doring-, karee- en witstinkhoutbome. Die lodge is stapafstand van...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Secunda, Mpumalanga

The Merchant @ Lake Umuzi is geïnspireer deur "The Merchant of Venice" van William Shakespeare, en bied gerieflike verblyf in 'n hotel wat geskik is vir die hedendaagse sakereisiger. Die hotel is in Secunda en het ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunset Park, Mpumalanga

Dormio Manor Guest Lodge is 'n luukse vierster-B&B in sentraal Secunda. Die verblyf is naby die Secunda Mall waar daar 'n Ster Kinekor-teater en talle winkels en restaurante is. Dié luukse kamers beskik oor koffie...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Secunda, Mpumalanga

22 Nicol bied luukse selfsorgverblyf in Secunda. Die gastekamers is vir die sakemark ingerig, maar is ook geskik vir privaat gebruik. Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers wat elk individueel versier is. Elke kam...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Secunda, Mpumalanga

Golf View Gastehuis is in Secunda, in die mooi Mpumalanga-streek. Dié gastehuis het 4 kamer-tipes. Elke kamer het 'n waaier, elektriese kombers en 'n TV. Ander geriewe sluit veilige parkeerplek en braaigeriewe in...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Secunda, Mpumalanga

Grace View Guesthouse is 'n 4-ster-gastehuis in Secunda, Mpumalanga. Dit is ideaal vir gaste wat smag na 'n rustige wegbreek, met 'n verskeidenheid vermaak in die nabye omgewing. Akkommodasie by Grace View Guesthou...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Standerton akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]