Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stellawood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stellawood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellawood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellawood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellawood Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Umbilo, Stellawood

The Troll and Tulip is 'n bekoorlike en gerieflike B&B in Durban, Suid-Afrika. Dit is die perfekte plekkie om te bly tydens jou besoek aan Durban en dit is geskik vir sakelui of vakansiegangers. Ons bied gerieflike...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Berea, Stellawood

Cottages on Brisbane is in Umbilo, ’n woonbuurt in Durban geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers of gesinne. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, maar is ste...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Stellawood

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Durban

A Place Of Grace Self Catering B&B is in Durban en bied gehalteverblyf aan gesinne, sakereisigers of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis ...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenmore, Berea

Olive Room is in Johan en Marianne se stil, meervlakkige huis in Glenmore, Durban geleë. Gaste se privaatheid word gerespekteer en die gasheer is diskreet en gasvry. Daar is 4 ruim en suite-kamers, elk met 'n stor...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Hotel in Durban, KwaZulu-Natal

Royal Ushaka Hotel bied gastekamers en is in die Sea View-area in Durban geleë. Die hotel is sowat 8 km van Brightonstrand en 10 km van Noordstrand af. Verblyf is beskikbaar in 9 en suite-kamers. Elke kamer het 'n...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Durban

The Nugni Room is 'n aparte woonstelletjie op die eienaar se perseel in Umbilo, Durban. Die eiendom is sowat 10 km vanaf die middestad, uShaka Marine World en Durban se hawe. Die woonstel het lugversorging en bied...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glenmore, Berea

Cosy Siare Garden Unit is in Glenmore in Durban en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte selfsorgwoonstelle vir 4 gaste. Die eenheid is ideaal op die Howard Kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal. Die ...

Vanaf
R1 060
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Glenwood, Berea

Mackaya Bella is 'n stylvolle gastehuis in Glenwood, Durban. Dié gastehuis is bekend vir sy inheemse tuin, hartlike gasvryheid, gerieflike kamers en smaaklike ontbyt. Die gastehuis is vernoem na die Mackaya Bella-...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durban, Bluff

Eagle Forest Inn bied verblyf in selfsorgverblyf in Sew View, Durban. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en strande. Verblyf by Eagle Forest bestaan uit 1 selfsorghuis met 4 slaapkamers...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glenwood, Berea

Frere Hills bied gerieflike verblyf in 5 selfsorgwoonstelle in Glenwood, Durban. Dié verblyf is ideaal vir gesinne of sakereisigers. Dié selfsorgwoonstelle kan elk tussen 4 en 8 gaste akkommodeer. Elke woonstel ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westridge, Berea

Nunuburd Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Glenwood, ongeveer 800 m van UKZN Howard College se kampus en sowat 5 km van Durban se middestad af. Die verblyf word in 6 kamers aangebied. Elke ka...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bulwer, Bulwer

Home from Home is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Durban, wat in 3 eenheid opgedeel is. Lost in Stars beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke kamer. Butterfly Lane en Olive Garden is baie een...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westridge, Berea

Manor Holiday Home bied selfsorg- en oornagverblyf in Westridge, Durban. Westridge is 'n goed-gevestigde omgewing met groot bome en 'n oorvloed van voëllewe. Die eiendom is gerieflik nay verskeie winkelsentrums, re...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Grosvenor, Bluff

Lobelia Cottage is geleë in 'n stil doodloopstraat wat uitkyk oor Durban se hawe. Durban is welbekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kleurvolle markies en top-branderplankryplekke. Dis die ideale plek vir die...

10% af Aanbod!
VanafR928
R835
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Bulwer

Beechwood House and Cottage is in Berea, 'n bergrug bo Durban in KwaZulu-Natal. geleë Die area is naby die strand, Musgrave Mall, Florida Road in Morningside, UShaka Marine World, die ICC Durban Uitstalsentrum en d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 585
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Berea, Bulwer

Beechwood Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Glenwood, Durban. Dis naby die strand, Musgrave Mall, Floridaweg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban Exhibition Centre en Moses Mabhida-stadion. Die woo...

10% af Aanbod!
VanafR928
R835
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Bulwer

Beechwood Guesthouse @ 21 Shuter Road is in Berea, ’n bult bokant Durban in KwaZulu-Natal geleë. Die area is lekker naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban ...

10% af Aanbod!
VanafR928
R835
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Beechwood Guesthouse bied sentrale verblyf in Glenwood, Durban. Die gastehuis is naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die Internasionale Krieketraad, Durban Exhibition Cen...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Iqhayiya Guest House is in 'n stil doodloopstraat, Craighead Place, in Montclair. Die gastehuis is gerieflik naby openbare vervoer en net 3 km vanaf die naaste polisiestasie. Dis ook net sowat 5 tot 15 minute se ry ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Roseland House is in Glenwood High, 'n lowerryke buurt teen die Berea in Durban geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, en straatbasaars, en is 'n bekende bestemming onder brand...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Stellawood akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za