Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sterkspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sterkspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sterkspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sterkspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sterkspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Sterkspruit

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Millers Wood Cabins bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in 'n bekoorlike dorpie, Lady Grey, in die Oos-Kaap. Verblyf by Millers Wood Cabins word in 5 eenhede gebied. Eenheid 1, 2 en 3 het elk slaapplek ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lady Grey, Oos-Kaap

Die Comfrey Cottage Collection is 'n 4-ster-gastehuis wat in 'n parkagtige tuin aan die voorheuwels van die Witteberge in Lady Grey geleë is. Ons bied 'n gesellige toevlugsoord vir die moeë reisiger. Ontspan onder...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Be Our Guest bied selfsorgverblyf in Lady Grey, 'n stil dorpie in die Oos-Kaap. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en 'n binneb...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

8 on George Guest House is in die dorpie Lady Grey geleë. Die dorpie lê tussen die voorheuwels van die Witteberge. Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en da...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Mountain Charcoal Guest House bied verblyf op ’n kleinhoewe in Lady Grey, Oos-Kaap. Dié gastehuis is naby verskeie voetslaanroetes, 4x4-roetes en ander besienswaardighede. Die verblyf word in 5 eenhede gebied. K...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lady Grey, Oos-Kaap

The Grey Lady is 'n bekoorlike B&B in die prentjiemooi dorpie Lady Grey. Dié Victoriaanse dorpie is omring deur die Witteberge. Die verblyf bied slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lady Grey, Oos-Kaap

Mountain View Country Inn is 'n bekoorlike boetiek-hotel in 'n Edwardiaanse styl wat in die 19de eeu gebou is. Dit is in die hartjie van Lady Grey geleë, 'n prentjiemooi dorpie met Victoriaanse styl en word deur di...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Blue Pepper Guest House is in die klein dorpie Lady Grey geleë teen die voetheuwels van die Wittenberge. Ons verwelkom natuurliefhebbers en gaste wat in die Oos-Kaap wil ontspan. Blue Pepper Guest House bied 5 ger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Vrystaat

Boomplaats Gasteplaas is 'n werkende organiese plaas net 35 km vanaf Zastron. Gaste het 'n keuse van 2 rondawels, Sable of Wildebees of die Lechwe kothuis. Die Sable Rondawel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor...

Vanaf
R800
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Lusthof Selfsorg is ongeveer 12 km van Zastron af geleë. Ervaar 'n ware Weskus-atmosfeer en word deel van Transgariep. Dié goed toegeruste selfsorgverblyf het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapkamer met 3...

Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Die Dampondok bied verblyf met 'n uitsig oor 'n pragtige dam en berge, 11 km vanaf Zastron. Dit is ideaal vir diegene wat smag na 'n wegbreek en lekker kuiertyd saam met vriende of familie. Dié selfsorgverblyf is...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Rusplek Dam Huis bied selfsorgverblyf teen die water wat oor die Montagu-dam, net buite Zastron uitkyk. Gaste klop by ons aan om hulself te verlustig in die prentjiemooi omgewing, te hengel en watersport te beoefen....

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Kaap

Millerd Mountain Accommodation bied selfsorg-akkommodasie en is onder die majestueuse Avoca-piek geleë. Gaste kan kies tussen die Switserse Millerd Mountain Cottage of die ruim plaashuis, Millerd Mountain Lodge. T...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Die Berghut is 3 km met in die berge in, onder 'n groot rots geleë. Dis 16 km vanaf Zastron in die Vrystaat op die plaas Groenhoek. Die hut bied 'n pragtige uitsig op die Malutiberge in die ooste en oor Lady Grey i...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Lupela Lodge is op 'n plaas in 'n pragtige vallei in die Witteberge. Dis 17,5 km vanaf Lady Grey en 56 km van Barkly-Oos af. Daar is 3 eenhede en slaapplek vir 16. Daar is braaigeriewe, 'n daaglikse skoonmaakdiens ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Sterkspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Valley Of 1000 Hills blad indien jy na meer Valley Of 1000 Hills akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za