Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (130)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (122)

Resensies van Stilbaai

4.7 / 5  
volgens 190 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai van 190 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stilbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai Akkommodasie

120 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Weeksdag-
aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R733
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Dié vakansieverblyf is oorkant die strand met volle uitsig oor die see en die riviermond. Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 6 gaste in elk. Die onderste woonstel het 2 slaapkamers met '...

Voorkeurvennoot
Weeksdag-
aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Beach Castle bied 2 selfsorg-eenhede in Stilbaai, net 'n kort entjie van die strand en riviermonding af. Die klein seekantdorpie is langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdale geleë - daar waar die Goukou-rivier d...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR3 900
R3 120
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Duntrune Beach House is 'n ruim selfsorghuis in Bosbokduin Privaat Natuurreservaat in Stilbaai-Wes en bied slaapplek aan 12 gaste. Die huis is op 'n duin met 'n pragtige uitsig net 'n kort entjie van Skulpiesbaaistr...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 030
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Sitterus is 'n gerieflike gemeubileerde selfsorghuis vir 6 gaste in Stilbaai. Die eenheid is op die grondverdieping geleë en beskik oor 'n privaat ingang, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ko...

10% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Crawfords Croft bied 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders elk in Stilbaai wat net 'n entjie vanaf die strand is. Dit bied toegang tot die rivier, hawe en Skulpiesbaai Natuurreservaat, wat ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

7de Hemel Stilbaai is 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n privaat vakansie-oord, 500 meter vanaf die hoofstrand in die kusdorpie, Stilbaai. Dié kusdorpie is langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdal geleë. Die h...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Lulu's Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel naby die hoofstrand in Stilbaai. Stilbaai is 'n lieflike kusdorpie op die gewilde Tuinroete en bied maklike toegang tot die N2-hoofweg. Lulu's Cottage het s...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Stilbaai

Kransfontein lê op die oewer van die Goukourivier, ongeveer 11 km vanaf Stilbaai na die binneland toe. Die plaas Kransfontein was oorspronklik verdeel tot die landgoed tot 'n olyfplaas ontwikkel is. Die lande wat g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

19 Uitsigstraat is 'n klein, maar gerieflike en knus woonstel wat vas is aan die eienaar se hoofhuis in Stilbaai. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en beddegoed word voorsien. Die badkamer het 'n sto...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Beach Blessings bied gerieflike selfsorgsorgverblyf in ’n vierslaapkamerhuis in Stilbaai, 200 m van die rivier af en 4,3 km van die strand af. Dié smaakvolle huis is ideaal vir gesinne en vriende wat smag na 'n v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]