Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

South Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 125 resensies.

Uniondale, Suid-Kaap

Uniondale Manor Guesthouse

"Skoon dorpie en vriendelike mense."

Uniondale, Suid-Kaap

Schulteheim Hotel

"Needed to spend more time exploring."

Uniondale, Suid-Kaap

Schulteheim Hotel

"Ek sal in Uniondale oorbly, spesifiek om by die Schulteheim hotel te bly en by die Hungry Ghost te eet."

Uniondale, Suid-Kaap

Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie

"Oulike skoon dorp! Pad oor Avontuur na Knysna baie mooi!"

Uniondale, Suid-Kaap

Marthinusberg Mountain Escape

"Die Poort stuk straat R339 van Uniondale in 'n oostelike rigting is iets besonders."

Uniondale, Suid-Kaap

Marthinusberg Mountain Escape

"Die dorpie is bitter klein en geweldig warm. Dit het potensiaal - sou great wees as daar in die toekoms 'n ordentlike geskenkwinkeltjie en koffieroosters kon wees wat ook lekker bistro-tipe kos verkoop. 'n Lekker roomyswinkel sou beslis ook 'n wenner wees!"

Uniondale, Suid-Kaap

Uitkyk Kliphuisie

"Uniondale is 'n tipiese plattelandse dorpie wat baie verwaarloos en vervalle is, behalwe vir 'n koffiewinkel in die hoofstraat waar ons koffie gedrink het op pad terug George toe. Tenspyte van die agteruitgang van die dorpie was dit steeds lekker om te gaan kyk hoe dit daar lyk en ons sal in die toekoms teruggaan, maar ons sal nie in die dorp oorbly nie."

Uniondale, Suid-Kaap

Uniondale Guest Lodge

"Baie mooi en skoon dorp tussen die berge. Daar is heelwat restaurante om van te kies. Daar is net nie baie beskikbaar vir aandete nie."

Uniondale, Suid-Kaap

Uitkyk Kliphuisie

"Ek sal mense regtig aanbeveel om tyd te maak en hierdie mooi dorp te besigtig."

Uniondale, Suid-Kaap

Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie

"Lovely town. It's quiet and delightful coffee shop enhanced the experience."

Uniondale, Suid-Kaap

Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie

"Dit was pragtig en nie 'n enkele spook nie, hahaha!"

Uniondale, Suid-Kaap

Bo Kouga Mountain Retreat

"Uniondale is klein en eenvoudig, maar jy kan die nodige goedjies kry wat jy soek. Definitief nie baie winkels nie, maar die mense is vriendelik en so behulpsaam dat jy nie omgee vir ander alternatiewe nie."

Uniondale, Suid-Kaap

Schulteheim Hotel

"Baie mooi dorpie, skoon, en vriendelike mense."

Uniondale, Suid-Kaap

Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie

"Ek slaap volgende keer weer daar. Fantastiese atmosfeer."

Uniondale, Suid-Kaap

Uniondale Manor Guesthouse

"Uniondale is 'n pragtige dorp, en die omgewing is 'n lus om te verken. Die Kloof en Potjiesberg is 'n fees vir fotograwe en motorfiets-ryers. Maar verder is daar niks om te doen, of om te sien nie. Op 'n Saterdagmiddag, en -aand is Uniondale 'n spookdorp, letterlik. As die Hungry Ghost en die Aloe kafee nie daar was nie, sou dit net 'n deurry-dorp gebly het. Die Hungry Ghost se atmosfeer en kos is om boeke oor te skryf. As jy nie hier geeët het nie, het jy baie gemis! Maar die straatbedelaars oral in die hoofstraat bederf regtig die rustigheid en sielsrus. Baie kan gedoen word om toeriste te laat stilhou en te laat veilig voel. Sal definitief weer Uniondale besoek, maar dit sal net wees vir die omliggende paaie en die Hungry Ghost se kos!"

Uniondale, Suid-Kaap

Schulteheim Hotel

"Interessant stories oor spook-legende, heerlike restaurant Hungry Ghost met lekker kos en waarde vir geld."

Uniondale, Suid-Kaap

Uniondale Guest Lodge

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Uniondale, Suid-Kaap

Schulteheim Hotel

"Pragtige en skoon dorp."

Uniondale, Suid-Kaap

Schulteheim Hotel

"Moenie deurry nie. Stop by die hotel."

Uniondale, Suid-Kaap

Ouwerf Gastehuis

"Ek het nog nie die spook gesien nie!"

Uniondale, Suid-Kaap

Schulteheim Hotel

"Uniondale was 'n groot verrassing. Ou Watermeul Restaurant is 'n eens in 'n leeftydervaring."

Uniondale, Suid-Kaap

Bo Kouga Mountain Retreat

"Net deurgery, nie lank genoeg vertoef om opinie te vorm nie."

Uniondale, Suid-Kaap

Ouwerf Gastehuis

"Goed om oor te bly vir 'n aand of so, afhangende van die tipe vakansie wat jy beoog."

Uniondale, Suid-Kaap

Belle-Vue Farm Accommodation

"Bedelaars debrief die dorp."

Uniondale, Suid-Kaap

Ouwerf Gastehuis

"Pragtige, skoon dorpie, welgedaan Uniondale."

Uniondale, Suid-Kaap

Uniondale Manor Guesthouse

"Skoon, netjiese dorp met oulike plekkies."

Uniondale, Suid-Kaap

Schulteheim Hotel

"Skoon en netjiese plattelandse dorpie met 'n storie. Ons gunsteling oornagplek op ons pad."

Uniondale, Suid-Kaap

Schulteheim Hotel

"We were not there very long but we enjoyed our stay and would have liked to explore more of the town."

Uniondale, Suid-Kaap

Schulteheim Hotel

"Clean friendly Karoo town."

Blad
Wys 1 tot 30