Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 1062 reviews.
Sandbaai , South Coast Whale Route
Sandbaai Country House"Die mooi straatnaambordjies en oulike wandelroete voor ons oornagplek het ons beïndruk. Die walvis wat ons van die ontbyttafel kon sien was 'n bonus!"
Sandbaai , South Coast Whale Route
Sandbaai Country House"Dankie vir vriendelike en gasvrye diens."
Onrus, South Coast Whale Route
Strandloper Self Catering Units"Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Sandbaai Country House"Sanbaai is 'n heerlike en rustige vakansieplekkie naby aan die strand en als wat jy nodig het. Een van ons land se weelde."
Kleinmond, South Coast Whale Route
La Mer"Alles wat n mens nodig het is daar, asook interessante winkeltjies, en dit is so geleë dat 'n mens nog die omliggende omgewings ook kan geniet. "
Kleinbaai, South Coast Whale Route
Aire del Mar Guesthouse"Ek was aangenaam verras met hoe groot die plek geword het vergeleke met 20 jaar gelede. Verder was ek verstom oor die aantal operateurs wat mense uitneem om na die haaie te gaan kyk. Ek dink min mense weet hoe groot die bedryf is by Kleinbaai."
Onrus, South Coast Whale Route
Strandloper Self Catering Units"Pragtige toeriste bestemming. Veilig en rustig. Naby genoeg om Hermanus en omgewing te verken. "
Sandbaai , South Coast Whale Route
Sandbaai Country House"Goed geleë, baie naby Hermanus en Gansbaai waar ons baie walvisse gesien het! Nie te ver vanaf Kaapstad nie."
De Kelders, South Coast Whale Route
Whalescape"Baie mooi omgewing. Heelwat om te doen. Ons het selfs een middag Kaap Agulhas toe gery. Gansbaai, Stanford en Hermanus is ook naby."
De Kelders, South Coast Whale Route
Seaview Apartment"Hul rol die strate op op 'n Sondagmiddag/aand...geen behoorlike eetplekke nie. Maar die see en omgewing is pragtig, en die dorpie prentjiemooi..."
Onrus, South Coast Whale Route
Strandloper Self Catering Units"Ons kom al dekades na Onrus en dit sal altyd ons gunsteling bly!"
Onrus, South Coast Whale Route
Eendag Holiday Home"Nice place with some magical views and a place to look if you want to buy a property."
Silversands, South Coast Whale Route
Anne's Place"The Beaches should be made more easily accessible - eg: prominent gravel paths leading to the beach - as this will definitely attract more holiday makers. Otherwise, a nice area. "
Onrus, South Coast Whale Route
Haven of Peace & Garden Cottage"Geweldige rustige en veilige dorpie en is hoogs aan te beveel. Blyk dat die inwoners almal van netjiese omgewing hou en daarom is alle tuine en sypaadjies seker so goed versorg."
Onrus, South Coast Whale Route
Haven of Peace & Garden Cottage"Onrus is beslis een van die plekkies wat ons oorweeg met aftrede. Ons is mal daaroor! "
Kleinbaai, South Coast Whale Route
White Shark Lodge"Kleinbaai is ideaal vir die ouer persoon wat nog wil gaan stap langs die see. Ver genoeg van die gejaagde lewe en naby genoeg genoeg aan alles wat jy nodig het."
Vermont, South Coast Whale Route
La Gratitude"Baie rustige, skoon vriendelike omgewing! Kindervriendelik!"
Onrus, South Coast Whale Route
Haven of Peace & Garden Cottage"Very quiet area with lovely views and walks along the coast."