Geverifieerde Resensie

South Coast Whale Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1062 resensies.

Sandbaai , Suidkus Walvisroete

Sandbaai Country House

"Gerieflik geleë naby Hermanus en dis redelik naby ander plekke soos Gordonsbaai en Somerset-Wes."

De Kelders, Suidkus Walvisroete

Bellamente Sirene Guesthouse

"Mal oor die grasperk by die privaat strand. Kinders kan veilig swem en ouers kan rustig agteroor sit en die natuur beskou."

Franskraal, Suidkus Walvisroete

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Franskraal is 'n baie rustige dorpie wat ek weer sal besoek."

Franskraal, Suidkus Walvisroete

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Heerlik! Die dorp sal kan doen met 'n lekker restaurant."

Franskraal, Suidkus Walvisroete

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Franskraal is pragtig en nie so gekommersialiseerd soos Hermanus nie. Lieflike staproetes langs die see."

Kleinbaai, Suidkus Walvisroete

Great White Accommodation

"Kleinbaai is eintlik 'n bestemming vir Wit Haai-liefhebbers. Nie wonderlik nie."

Pringlebaai, Suidkus Walvisroete

Pringle Bay Home

"God spent a little longer when He made this area."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Picollo Bocca Villa

"See uitsigte is lieflik. Daar kan net meer vermaak ingebring word omdat daar nie veel is om te doen nie."

Silversands, Suidkus Walvisroete

Sol y Sombra

"'n Pragtige gedeelte van Bettiesbaai met 'n ongerepte lang strand. Dis heerlik stil en weg van die stadsgeluide. 10 uit 10! "

De Kelders, Suidkus Walvisroete

Whalescape

"Lovely break away from everyday hussle and bussle but limited in cafes and restaurants. Hermanus is 40 minutes' drive away. "

De Kelders, Suidkus Walvisroete

Whalescape

"Rustige en mooi omgewing. Uitstekende plek om 'n rustige vakansie deur te bring."

Franskraal, Suidkus Walvisroete

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Rustige dorpie met mooi skoon strande en naby geleë aan die dorp Gansbaai."

Kleinbaai, Suidkus Walvisroete

Great White Accommodation

"Heerlik rustig en naby aan Frankraal/Stanford en Hermanus."

Franskraal, Suidkus Walvisroete

Leegle

"Pragtig en skoon, veilig."

Franskraal, Suidkus Walvisroete

Leegle

"Het 'n lekker rustige landelike atmosfeer. Naby goeie visvangplekke. Ek gaan gereeld daarheen vir 'n lekker wegbreek."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

Picollo Bocca Villa

"Perfect holiday destination and we come back every time."

Vermont, Suidkus Walvisroete

Eendag Holiday Home

"Quiet and relaxing. We felt safe in the area and enjoyed shopping at the local stores and restaurants."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Cyara

"Pragtige omgewing en beslis vir natuurliefhebbers."

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Heaven's Door

"My seun van amper 20 jaar oud sê die surf is "awesome". Bettysbaai is lekker naby aan Kleinmond en Hermanus vir die mense wat bietjie aksie soek. Die perdry was vir my dogter (14 jaar oud) baie lekker (Kleinmond). Ek sou sê Bettysbaai is vir mense wat bietjie rustigheid soek. Die omgewing is regtig baie mooi. "

Sandbaai , Suidkus Walvisroete

Sandbaai Country House

"Ek is histeries oor diere, en tot die diere was vriendelik en ek was hartseer om hulle agter te laat!"

Bettysbaai, Suidkus Walvisroete

Cyara

"Fantastiese plek met 'n botaniese tuin wat beslis 'n besoek werd was."

Kleinmond, Suidkus Walvisroete

La Mer

"Kleinmond bied meer as wat mens sou verwag van 'n klein dorp, soos bv. lekker restuarante, interessante toeriste winkels, verblyf, groot winkelsentrum."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang