Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Sunnyside

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Sunnyside van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Sunnyside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sunnyside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunnyside akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunnyside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunnyside Akkommodasie - Pretoria

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sunnyside

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Absolute Farenden, in die hartjie van Hatfield in Pretoria, is 'n nuwe woonstel-hotel wat die toppunt van klas en verfyndheid verteenwoordig. Dis ideaal geleë vir sakereisigers, naby ambassades en Pretoria se midd...

Vanaf
R3 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Illyria House Boutique Hotel and Spa bied 'n betowerende, koloniale ervaring en gaste betree 'n romantiese sprokieswêreld agter smeeysterhekke en word begroet deur diensknegte in wit handskoene. Klassieke musiek, a...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR890
R623
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Muckleneuk Manor is 'n boetiek-gastehuis in privaat besit wat in die lowerryke voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë is. Dit is 'n stil, rustige plek stapafstand vanaf UNISA, 1 km van die Zuid-Afrikaans Hospitaal, ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

186Ridge is 'n selfsorg-tuinwoonstel aan die buitewyke van die statige, ou voorstad Muckleneuk, en dis stapafstand vanaf UNISA. Ons is slegs 'n paar minute van die sentrale sakekern af, tog is die area vreedsaam en ...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

Sérénité Studio is in die boomryke Muckleneuk in Pretoria geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir 2 gaste. Die oopplan-eenheid het ’n privaat ingang en het 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lukasrand, Pretoria

La Vida Luka is 'n luukse gastehuis in Lukasrand, 'n lieflike voorstad in die hartjie van Pretoria. Dit is gerieflik na aan verskeie plekke van belang soos die buitelandse ambassades, hospitale, sportparke, universi...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Lukasrand, Pretoria

Maison sur la Colline en La Cabane is in die rustige woonbuurt Lukasrand in die hartjie van Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede naby Unisa, die Universiteit van Pretoria, Groenkloof Life, Zuid-Afrikaans Hos...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Die Arcadia Hotel is aan die voet van Pretoria se beroemde landmerk, die Uniegeboue, geleë en vorm deel van die Arcadia Inkopiesentrum. Die hotel is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë in Pretoria en is net 45 min...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Morning Star Express Hotel is 'n uitstekende keuse vir mense wat op soek is na bekostigbare en gerieflike verblyf in Pretoria se sakekern. Hierdie hotel bied verskillende kamers, daar is standaard-dubbelkamers, st...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

360 Eastwoods Guest House is 'n gevestigde gastehuis in Arcadia, 'n voorstad van Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens sy pragtige pers bloeisellanings, maar dié stil stad se natuurlike en kult...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Sunnyside akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]