Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Sunnyside

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Sunnyside van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Sunnyside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sunnyside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunnyside akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunnyside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunnyside Akkommodasie - Pretoria

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sunnyside

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Alleyn Self-catering skuil in Arcadia in Pretoria. Hospitale, winkelsentrums, historiese landmerke soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Booklyn Winkelsentrum, en Loftus Versveld Stadion is nie ver hiervan...

Vanaf
R1 575
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Fortis Hotel Capital bied verblyf met of sonder ontbyt in Pretoria se middestad. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of enigiemand wat opsoek is na 'n luukse oornagplek, want dit is naby die stad se sake- en ontsp...

Vanaf
R665
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Bailey's @ 14D is in 'n lieflike boomryke area oorkant Magnoliadalpark in Muckleneuk geleë. Dit is op 'n privaat pad in 'n klein sekuriteitsarea. Verder is dit ook sentraal en bied maklike toegang tot die Universit...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Eastwood, Pretoria

FernIvy Guest House is 'n B&B-blyplek wat in Pretoria geleë is. Die gastehuis bied die ideale verblyf aan gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n groot verskeidenheid geriewe. Die verblyf by FernIvy Gue...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Pretoria

East View House is 'n luukse gastehuis wat in Arcadia, Pretoria, geleë is. Dié gastehuis gesoute reisigers, sakereisigers of vakansiegangers se behoeftes bevredig. East View House is klein en persoonlik en tog gla...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Tabula bied gerieflike semi-selfsorgverblyf 550 m vanaf die Uniegeboue in Arcadia, Pretoria. Die 2 kamers is deur Herbert Baker ontwerp en bied elk slaapplek aan 2 gaste en toegang tot privaat tuine. Die kamers he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag, vir 2 mense
B&B in Eastwood, Pretoria

800 @ Merton is 'n B&B in Eastwood, 'n lieflike, stil area in Pretoria naby die Uniegebou, verskeie toeristebestemmings en hospitale. Die gastehuis bied maklike toegang tot hoofroetes en is stapafstand vanaf 2 klein...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Touch of Class Guest House is in die stil en rustige woonbuurt, Baileys Muckleneuk, geleë en bied verwelkomende verblyf vir sakereisigers sowel as toeriste. Met die klem op individuele aandag, bied ons 'n lekker en...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria SSB, Pretoria

Hierdie selfsorg-eenheid is op die gasheer se eiendom in die voorstad Eastcliff in Pretoria, wat vol Jakaranda-bome is. Dit is naby die Unie Gebou, die Departement van Buitelandse Sake (DIRCO) en is stapafstand vana...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Manhattan Hotel is 6 minute vanaf die Gautreinstasie in Pretoria. Dié hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf in die middestad. Daar is 187 kamers. Elke kamer het 2 enk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Sunnyside akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]