Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (7)
Indien jy Sunset Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sunset Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunset Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunset Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunset Beach Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
35% af Aanbod!
VanafR2 300
R1 495
per nag (plek vir 2)
Hotel in Milnerton, Sunset Beach

Bliss Boutique Hotel bied prentjiemooi strandfront-verblyf in Sunset Beach. Dit word omring deur natuurlike fynbos en het 'n privaat plankpaadjie wat na die strand lei. Die boetiekhotel bied onbelemmerde uitsigte op...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton, Sunset Beach

Cinnamon House bied verblyf aan in gastekamers in Milnerton in Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word aangebied in 5 kamer...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton, Sunset Beach

Saffron House Guesthouse is in die luukse, residensiële voorstad Sunset Beach geleë en is 600 m vanaf die strand in Bloubergstrand. Die lughawe is sowat 20 km ver, Century City sowat 6 km ver en die Kaapse middest...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Sunset Beach

Lazy Days Apartmens Cape Town is in Sunset Beach, 14 km van Kaapstad en 20 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Dit bied moderne selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is. Die verblyf is lekker nab...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Milnerton, Sunset Beach

Sunset Links Family Home is ‘n ruim en moderne selfsorghuis op die veilige Sunset Links Gholflandgoed in Milnerton. Dis ideaal vir ‘n luilekker vakansie en die huis het ‘n hoë plafon, mooi afwerkings en oorge...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Milnerton, Sunset Beach

Sunset Beach Escape is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Sunset Beach wat 'n pragtige uitsig op Tafelberg deur die sitkamer se groot venster het. Dit is die perfekte wegbreekplek vir 'n gesin, 'n roma...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton, Sunset Beach

Atlantic Beach Villa bied B&B-verblyf in Bloubergstrand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike blyplek na aan verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf word aan...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Sunset Beach

Sunset Beach Cottage is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n solder wat in Sunset Beach geleë is en is stapafstand vanaf die strand, restaurante kroeë en koffiewinkels. Daar is ook 'n winkelsentrum en MyCiti-bushal...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Milnerton, Sunset Beach

Grand Blue D is 'n moderne boetiek-gastehuis in Sunset Beach geleë en is die ideale bestemming om Kaapstad en die omliggende areas te verken. Bloubergstrand se goue strande is naby en is perfek vir watersport soos ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Sunset Beach

Villa 28 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel vir 2 met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel. Dis in Sunset Beach, 7,5 km vanaf Milnerton en 14,9 km van die Kaapse middestad af geleë. Dis stapafstan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...