Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Thaba Nchu

3.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Thaba Nchu van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Thaba Nchu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thaba Nchu.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thaba Nchu akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thaba Nchu Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thaba Nchu Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Thaba Nchu

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Roodewal, Bloemfontein

Die Groen Akker is aan die oewer van die Renosterspruit, sowat 14 km vanaf Bloemfontein se SSK en 7 km vanaf die Bloemfontein Lughawe geleë. Dié beeldskone Toskaanse dubbelverdieping-villa is op 'n kleinhoewe van ...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Thaba Nchu

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Nations Lodge is slegs 3 km vanaf die Bram Fisher Lughawe op Bloemfontein geleë en kyk uit oor 'n pragtige Vrystaatse plantasie. Ons bied luukse akkommodasie in 3 dubbelkamers/kamers met twee enkelbeddens en daar...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Rhino Creek Estate is in 'n rustige, stil area 18 km buite Bloemfontein geleë. Dit is aan 'n rivieroewer en word omring deur plase. Hier kan gaste werklik hul skoene uitskop en ontspan. Die eerste ding wat jy by aa...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Glen, Bloemfontein

Weltevreden Game Lodge is slegs 25 km vanaf Bloemfontein aan die oewer van die Modderrivier. Dit is ideaal geleë vir 'n wegbreek van die alledaagse gejaag, vir sakebyeenkomste, spanbou-aktiwiteite of intieme troues...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Oldenburg Lodge and Game Park bied selfsorgverblyf op 'n plaas net buite Ladybrand in die Vrystaat. Die plaas is na aan die Koranna Kloofroete en die Golden Gate Hoogland Nasionale Park. Verblyf word aangebied in 2...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 400
R2 040
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Malotiroete, Drakensberge

White Hills Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas net buite Ladybrand in die Vrystaat. Dié gasteplaas het slaapplek vir 8 mense in 4 slaapkamers en daar is 3 badkamers en 'n kombuis. Die eerste en tweede kam...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen, Bloemfontein

Die River of Joy Country Guest House is 'n wegbreekplek in die natuur geleë op die Modderrivier, 1 km van die N1 af. Die gastehuis bied 'n gesinsvriendelike omgewing met klein plaasdiere, voëlkyk en 'n trampolien....

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Oord in Ladybrand, Malotiroete

Little Rock Resort is in Ladybrand geleë aan die voet van die Platbergreeks. Die oord bied gaste die ideale vakansieverblyf en -geriewe. Die verblyf beskik oor verskeie selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 6 ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glen, Bloemfontein

Plover Cottages bied oornagverblyf vir reisigers en diegene wat Bloemfontein besoek en die stilte en ontspanning van die platteland bo die geraas van die stad verkies. Verblyf is beskikbaar in eenhede met slaapple...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Thorn Tree Lodge is in die plattelandse Olive Hill, net 'n entjie buite Bloemfontein geleë en is die ideale oornagverblyf wanneer jy tussen groot stede reis. Dit is in 'n rustieke omgewing geleë en albei grasdak-e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Thaba Nchu akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Vrystaat blad indien jy na meer Vrystaat akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za