Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Thornton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thornton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thornton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thornton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thornton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Thornton

Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Bradclin @ York Place is 'n oulike en gerieflike tweeslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Pinelands. Soos met alle Bradclin-eiendomme word spesiale aandag aan elke detail gewy om jou gemak te verseker. Va...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

House of Ephraim is 'n gastehuis wat sentraal geleë is in die voorstad Kensington in Kaapstad. Daar is voorsorg getref vir die waterkrisis in Kaapstad. Die gastehuis het 1 en suite-slaapkamer met 2 enkelbeddens. D...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Ivivi's Place is 'n privaat en stil selfsorg-eenheid met sy eie ingang in die boomryke Pinelands. Die eenheid is ideaal geleë, 15 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die lughawe en dit bied maklike toegang ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Manderley Lodge is in die rustige lowerryke Pinelands geleë met maklike toegang tot groot hoofweë en is die ideale plek vir paartjies of enkelreisigers. Dié lodge het 4 eenhede waarvan vele hul eie privaat ingan...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Goodwood, Wes-Kaap

Villa Sunar Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n keurig ingerigte gastehuis in Goodwood. Dié gastehuis het 'n Afrika-gevoel en bied verblyf in 6 kamers. Daar is 4 kamers met en suite-badkamers. Elke slaapk...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Hierdie selfsorghuis is in een van Kaapstad se voorstede, Pinelands, en net 15 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig me...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Cape Garden Cottage is in 'n rustige tuin in die Kaapse voorstad Pinelands geleë en bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf geskik vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers. Die oopplan-kothuis het slaapplek...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Pinelands Cottage @ 31 is 'n lieflike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Pinelands. Dié buurt is op die randjie van die suidelike voorstede, 10 km vanaf die lughawe en 10 km vanaf die middestad. Die eenh...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Ailsworth House & Cottages bied verblyf in die woonbuurt Pinelands, in Kaapstad. Besoekers aan Kaapstad het verskeie keuses in terme van doendinge en besienswaardighede, soos die ikoniese Tafelberg, die langste wynr...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
B&B in Pinelands, Wes-Kaap

The Links is 'n pragtige B&B in Pinelands, 'n voorstad van Kaapstad. Die B&B bestaan uit 'n groot selfsorg-gesinskamer met slaapgeriewe vir 4 persone: 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is ook 3 kamers met 2 enkelbedd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Thornton akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za