Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Tierpoort

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Tierpoort van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Tierpoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tierpoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tierpoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tierpoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tierpoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tierpoort

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Bapsfontein, Gauteng

Doringdraad Plaas is net 'n entjie vanaf Bapsfontein, 'n plattelandse dorpie in Gauteng. Die plaas bied 'n rustige wegbreek wat maklik vanaf die lughawe, Pretoria, Benoni en Kempton Park af bereikbaar is. Daar is 5...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Villa Amor is gerieflik geleë in Pretoria-Oos naby moderne geriewe, maar met 'n kenmerkende plattelandse atmosfeer. Dit is een van die stad se mees elegante gastehuise. Villa Amor is tussen welige tuine geleë en b...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Tree Tops Self-catering Accommodation is op Mac's Crest-plaas sowat 3,5 km vanaf die N4 en 15 minute vanaf Pretoria-Oos geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word in 4 eenhede met panoramiese uitsigte oor die vallei ge...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Tierpoort

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoriuspark

Gracehaven Gastehuis is in 'n sekuriteitskompleks in Pretoria-Oos geleë, met maklike toegang tot die N1, N4, en R21 via Garsfonteinweg, en bied 2 ruim eenhede op die boonste verdieping. Gaste kan die Seabreeze-kam...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Shere, Pretoria-Oos

Die hemel wag op jou! Weggesteek in 'n stil deeltjie in die ooste van Pretoria, net soos jy afdraai van Lynnwood-pad af, sal jy ons vind. Weg van die rep en roer van die stad sal jy Ikhutsa Mountain Manor Guest Hou...

Vanaf
R6 760
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Donkerhoek Country Living is 'n ruim selfsorghuis vir 12 gaste in die mooie bosveld. Dié self-onderhoudende huis beskik oor 3 slaapkamers en 3,5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en s...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R1 000
per nag, vir 5 mense
B&B in Donkerhoek, Pretoria

B&B Bydieboschies is op 'n kleinhoewe in die Rayton-omgewing geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of vir sakereisigers wat in die omtrek werk. Let asb. daarop dat daar ’n grondpad ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Shere, Pretoria-Oos

14 Tygerberg Country Estate bied 'n moderne gastekamer vir 1 tot 2 gaste in Shere. Die gastekamer het 'n privaat ingang en is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar i...

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
B&B in Shere, Pretoria-Oos

Lubbenhof Mon Reve is 'n tuinkothuis in Shere en het slaapplek vir 4 gaste. Dié kothuis het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkame...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Guesthouse @ 56 bied gemaklike verblyf en hartlike gasvryheid in 7 stylvolle, netjiese kamers wat sorgvuldig versier is. Geniet die ontspanne, plattelandse atmosfeer op ons private, ongerepte 8 ha-perseel. Ons gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za