Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Tierpoort

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Tierpoort van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Tierpoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tierpoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tierpoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tierpoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tierpoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Tierpoort

Vanaf
R250
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

11 Malibu Gardens is 'n selfsorg-enkelwoonstel in 'n veilige kompleks in Pretoria. Dis naby die Garsfontein- en Atterbury-paaie, asook naby Woodlands Mall, Parkview Winkelsentrum en 'n entjie se ry na Menlyn. Dis oo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Ultimate on Bizana bied die ideale geriewe vir 'n sakereisiger of 'n privaat reisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié eenheid is op die eienaar se perseel. Daar is ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bly
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Bly B&B is 'n luukse nuwe toevoeging tot Blos Café, 'n puik restaurant in die hartjie van Pretoria-Oos. Ons 3 en suite-kamers is kunstig ontwerp. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, DStv-kanale, WiFi,...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Pretoria

The Farm Inn Country Hotel is in die oostelike buitewyke van Pretoria, op 'n privaat wildreservaat geleë. The Farm Inn is 'n lekker wegbreek en dit is die ideale konferensie-venue of die perfekte plek vir 'n troue....

10% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Picasso Guest Cottage is 'n netjiese en skoon selfsorg-gaste-kothuis in Moreletapark. Dit is na aan die Pretoria-Oos Hospitaal, Woodlands Boulevard en Moreletapark Kerk geleë. Picasso bied die ideale verblyf vir di...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Bekostigbare selfsorgkamers 5 minute vanaf Pretoria-Oos Hospitaal. Bornmansrus is in die rustige woonbuurt, Moreletapark, naby verskeie winkelsentrums, gholfbane en eetplekkies geleë. Kom ontspan in die pragtige tu...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Donkerhoek

Silver Fig Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die rustige Donkerhoek-area naby Pretoria-Oos en daar is maklike toegang tot die N4-hoofweg. Die gastehuis bied verblyf in 11 smaakvol versierde en ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Moreletapark, Pretoria-Oos

Ruby Rose is in 'n stil woonbuurt naby hospitale en winkelsentrums in Pretoria-Oos geleë. Dit bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir gaste wat sakereisigers, pasiënte in die hospitaal besoek en gaste wat n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moreletapark, Pretoria-Oos

Up-The-Stairs Hoyt Crescent bied sakpas-verblyf in die rustige voorstad van Pretoria, Moreletapark. Dis ’n oopplan-ateljeewoonstel en daar is slaapplek vir 2 gaste op die boonste verdieping van die eienaar se hui...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoriuspark, Pretoria-Oos

Kington Guest-suite is in Pretorius Park, Pretoria, geleë en het slaapplek vir 2 gaste. Dit is ideaal vir sakereisigers en besoekers aan die hospitaal in die omgewing. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]