Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Tokai

4.5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Tokai van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Tokai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tokai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tokai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tokai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tokai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tokai

Vanaf
R14 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Dressage Villa is 'n lieflike huis met 4 slaapkamers in 'n veilige privaat landgoed in Dressage-singel. Die huis het 'n L-vorm en ontwerperstuin met 'n swembad en sondek met 'n eetarea. Die huis straal warmte en ka...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Norval Foundation Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel op die eerste verdieping op die Steenberg Landgoed. Die sorgsaam ontwerpte woonstel dien as 'n bymekaarkoms van kuns, natuur en ar...

Vanaf
R11 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Welgelee word omring deur pragtige tuine en lowerryke bome en bied romantiese selfsorgverblyf met 'n plattelandse styl in 'n ontwerpershuis in Constantia. Die huis is naby die wynplase in die omtrek en bied algehele...

Vanaf
R882
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia Valley, Wes-Kaap

Forest Hills Cottages bied gemaklike verblyf aan die hange van die Constantiaberg-vallei in Tokai. Dit is tussen die Steenberg Wynlandgoed en die pragtige Tokai-reservaat geleë. Die perseel is omhein en daar is 'n ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Willow Way is 'n stylvolle selfsorgkothuis in Constantia in 'n rustige tuin met pragtige uitsigte op die Constantiaberge. Dié plekkie is net 5 minute van die Constantia Village-winkelsentrum af en 10 minute van 'n ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Plotsklaps is ’n selfsorgkothuis in Steenberg Estate geleë, tussen Constantia en die Tokai-woud, slegs 20 km vanaf die V&A Waterfront. Die kothuis is op die hoofhuis se perseel en gaste deel die tuin, lapa en swe...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

16 Aloe Cottage bied selfsorgverblyf in die welige voorstad Bergvliet in Kaapstad. Die instansie is ideaal geleë, net 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede in die Constantiavallei en Suidelike Voorstede. Verbly...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Dongola Guest House is in Constantia geleë, 'n woonbuurt in Kaapstad wat wyn produseer. Die Constantia wynroete bring verskeie wynlandgoed saam in die Constantiavallei. Verblyf beskik oor 8 tuinkamers met slaapple...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

Mountainview Cottage is in die boomryke woonbuurt, Kirstenhof, met uitsigte op die berge en Elephants Eye geleë. Die kothuis is in 'n klein, ommuurde, privaat tuin met 'n swembad geleë. Die eenheid het 3 slaapka...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Ons is in Bergvliet in die Suidelike Voorstede van die Kaap, naby aan die M3 en M5 hoofweë. Die busroete en stasie, Spar, 'n OTM en verskeie restaurante is stapafstand van ons af. Die Guestroom Bergvliet bied 'n p...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Tokai akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za