Resensies van Touws River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Touws River bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
Christelle O. - 10th August 2021
staying in Touwsrivier
Touwsrivier as ’n dorp bied nie veel nie.
Leon K. - 17th January 2021
staying in Touwsrivier
Klein dorp met min besienswaardighede, alhoewel dit ’n goeie ligging is om te slaap op pad Kaap toe.
Marinus W. - 8th January 2021
staying in Touwsrivier
Ek hou van die omgewing, en het goeie herinneringe van Kopbeenskloof.
. - 14th May 2019
staying in Touwsrivier
Dis 'n lekker plek om te oornag, maar met 'n paar winkels ens.
. - 15th July 2018
staying in Touwsrivier
Net 'n plek naby die N1 om oor te slaap.
. - 26th September 2017
staying in Touwsrivier
Very quiet. Perfect if you want to get away from the buzz of the city.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]