Geverifieerde Resensie

Transgariep

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transgariep bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1340 resensies.

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Beslis van die beste oornaggeriewe."

Gariepdam, Transgariep

Little Haven

"Definitely a watersport destination. Scenic and well kept. Tjailatyd is a restaurant with good food, friendly service and is reasonably priced."

Bethulie, Transgariep

Wild Olive Cottage

"'n Klein dorpie met 'n interessante geskiedenis en vriendelike mense. Kom maak gerus 'n draai hier."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Poplar Self-catering

"Daar is heelwat aktiwiteite waaraan ons kon tyd spandeer. Ons gaan baie beslis weer en weer teruggaan Gariepdam toe. Pragtige oord en dorpie."

Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok

"Gebruik die Gariepdam en die geskiedenis om te ontspan."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Gariepdam is vir seker 'n "toeriste opportunity missed". Met 'n bietjie verbeelding en opknapwerk kan baie meer toeriste na die dam gelok word."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Vriendelik, sal enige tyd weer daar oorslaap. "

Gariepdam, Transgariep

Gompou Straat 7

"Pragtige omgewing en vriendelike inwoners."

Gariepdam, Transgariep

Little Haven

"Te min tyd gehad om die omgewing te verken, maar 'n baie gerieflike bestemming om oor te slaap. Die Gariepdam het 'n besondere bekoring en is 'n groot aantrekkingskrag vir baie mense."

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Goed geleë vir 'n halfwegstop uit die Kaap. "

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"It is a must see and if you want to get time away, it is peaceful."

Gariepdam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"'n Lekker halfwegstasie tussen Gauteng en die Oos-Kaap."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"Baie mooi plekkie met baie vriendelike inwoners."

Bethulie, Transgariep

The Farmers Cottage

"Bethulie sal beter doen as gastehuise inligting oor Bethulie gee."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Very friendly and convenient."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Die sonsopkoms was een van die mooiste ooit."

Bethulie, Transgariep

Karoo Huisie

"'n Dorpie weggesteek met ryk geskiedenis en erfenis, die vriendelikste mense met die interessantste stories. Die gemeenskap het hul eie manier van dinge doen en sê wat ons stadsjapies met verwondering betower. In 'n bitter kort tydjie baie lief geraak vir die dorp en sy mensies."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Standaardkamer word ongelukkig deur kaggelrook van luukse kamer besoedel."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Die dam self is beslis iets om te sien!"

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Lieflike plekkie."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"Sleepy hollow, would stay in area anytime I am travelling through."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"’n Mooi en fraai area waar ons deurentyd veilig gevoel het. ’n Besoek aan die imposante damwal is ’n moet."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"Nature reserve and dam wall were closed due to covid restrictions. This would be a much better experience if they were open."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Would like to have stayed for the weekend."

Gariepdam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"Het dit as oornagakkommodasie gekies op pad Mosselbaai toe - sal beslis weer daar oorslaap as alternatief vir die N1-roete."

Venterstad, Transgariep

Driekwartblou Gastehuis

"Baie verwaarloos deur die regering. Die korrupsie en swak dienslewering is duidelik sigbaar. Dit is baie jammer, want die meeste mense is baie getrou en vriendelik."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Buiten die uitsig weet ek nie wat anders daar is nie. "

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang