Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Trompsburg

3.6 / 5  
volgens 82 resensies
Lees regte resensies van Trompsburg van 82 geverifieerde gaste.
Indien jy Trompsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Trompsburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Trompsburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Trompsburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Trompsburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Trompsburg

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bethulie, Vrystaat

Karoo Pandok is 'n gastehuis wat op 'n plot in die pragtige, geskiedkundige dorp Bethulie geleë is. Dis die ideale oornagplek vir vakansiegangers of sakereisigers wat van Johannesburg na Kaapstad of die Oos-Kaap re...

15% af Aanbod!
VanafR1 350
R1 148
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Karoo Huisie is 'n pragtige, rustieke selfsorgkothuis wat op 'n kleinhoewe naby die Karoo Pandok Guest House, in die geskiedkundige dorpie, Bethulie in die Vrystaat geleë is. Die kothuis is gerieflik gemeubileer m...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fauresmith, Vrystaat

Simply M het slaapplek vir 2 gaste in 'n ou gerestoureerde kerkie wat in 1906 gebou is en omskep is in 'n tuiste vir gaste. Let asb. daarop dat die eienaars op die perseel woon. Die kerkie bied 'n slaapkamer met 'n...

Vanaf
R2 160
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Ou Vellies Sleap-Inn is in Bethulie geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorghuis met 4 slaapkamers. Aangesien die huis as 'n eenheid verhuur word, is dit ideaal vir gesinne wat onder een dak w...

Vanaf
R150
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Bethulie, Vrystaat

De Oude Schuur Kampeerterrein is in Bethulie in die Vrystaat geleë en bied verskeie verblyf-opsies. Gaste kan 1 van die kampplekke of die knus woonstel bespreek. Dié eenhede deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe...

10% af Aanbod!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

The Farmers Cottage is 'n pragtig versierde selfsorg-plaaskothuis. Dis aan die uithoeke van 'n kleinhoewe in die historiese dorpie, Bethulie in die Vrystaat geleë. Dié sonderlinge, luukse kothuis bied slaapplek v...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Vrystaat

Bethulie Guest Farm is 'n historiese familiehuis, omring deur die Karoo se grasveld met berge in die agtergrond. Die gasteplaas bied 'n gerieflike oorstopplek vir reisigers in die stil dorpie Bethulie. Die gastehu...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauresmith, Vrystaat

Phoenix B&B bied gerieflike gastekamers in Fauresmith se hoofstraat. Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 het. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens en elk van die en suite-badkamer...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R425
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Philippolis, Vrystaat

Anker Guesthouse is in Philippolis, 'n lieflike dorpie vir gaste wat uit die stad wil ontsnap. Geniet die stilte, natuur, sterre, voëls, afwesigheid van verkeer, rustigheid en vriendelikheid van die inwoners. Verb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House bied ideale oornagverblyf langs die N1 vir reisigers sonder fiemies en rugsakreisigers wat belangstel in die historiese besienswaardighede in en om Philippolis. Ons het kamers vir enkelreisigers, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Trompsburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Vrystaat blad indien jy na meer Vrystaat akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za