Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Ivan P. - 6th August 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
Tergniet is effe afgesonder, maar steeds naby al die besienswaardighede. 'n Ideale vakansiebestemming.
Siya M. - 6th August 2018
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Thank you also to Nautical South Restaurant for accommodating us for our late dinner. Next stay we will stay longer and do activities, i.e. hiking etc. Just that this time we wanted to unwind and reflect.
Pamela V. - 5th August 2018
staying in Herold, Tuinroete
'n Pragtige landelike omgewing.
Robert W. - 4th August 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Bly my gunsteling vakansieplek in Suid Afrika!
Retha N. - 1st August 2018
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Sal dit vir enigeen aanbeveel. Tops!
Henre P. - 1st August 2018
staying in Vleesbaai, Tuinroete
Vleesbaai is 'n veilige, eksklusiewe kusdorpie wat soveel opsies bied, vir oud en jonk.
Pamela S. - 1st August 2018
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Keurboomstrand has a lovely laid back ambience. A restaurant with beautiful views and within walking distance. Close to the videy Plettenberg Bay but far enough away to be a far more relaxing holiday.
Richard A B. - 1st August 2018
staying in Klaarstroom, Tuinroete
With the fantastic Meiringspoort drive minutes away, it is an ideal location as an alternative to De Rust.
Deriza T. - 31st July 2018
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Nie baie lekker strand nie.
Marlon T. - 31st July 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Perfekte plekkie om weg te breek, selfs in die hart van winter.
Sonet D. - 31st July 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Peace of heaven!
Robert H. - 30th July 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie gerieflik en by alle geriewe.
Nico S. - 30th July 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Beautiful town which is centrally situated to experience what the Southern Cape offers.
Susan N. - 30th July 2018
staying in Hersham, Tuinroete
Natuurskoon en rustige area.
Chere C. - 30th July 2018
staying in Riversdal, Tuinroete
Baie oulike plek.
Stienie S. - 30th July 2018
staying in Heidelberg, Tuinroete
We were visiting family, so didn't have a lot of time to see the sights, but I found Heidelberg to be a delightful gem!
Bart B. - 29th July 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is a good place to start from to do some trips, but if you are not into wine tasting, a day or 3 is the maximum time you have to spend here.
Leandria D. - 29th July 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Just don't try fishing in Witsand in winter!
Andre V. - 29th July 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Uitbreiding aan nuwe infrastruktuur, was aangenaam verras. Vriendelike diens ontvang.
Rudolf S. - 29th July 2018
staying in George, Tuinroete
Weer is fantasties.
Isabel C. - 29th July 2018
staying in Voorbaai, Tuinroete
Diazstrand is baie sentraal geleë en naby verskeie besienswaardighede.
Wessel S. - 27th July 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Eenvoudig ‘n onbeskryflike belewenis!
Christelle C. - 27th July 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Baie rustig!
Gustav S. - 27th July 2018
staying in Albertinia, Tuinroete
Quaint forgotten town.
Gustav S. - 26th July 2018
staying in Heatherlands, Tuinroete
Stil en veilige buurt.
Frank D. - 26th July 2018
staying in Heatherlands, Tuinroete
Dit is 'n veilige omgewing en binne bereik van die sakekern.
Elana D. - 25th July 2018
staying in Vleesbaai, Tuinroete
Die winkel in Vleesbaai het alles wat 'n mens nodig het, en as hul nie het nie, is Mosselbaai darem net so dertig kilometer ver.
Sw V. - 25th July 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Dit bly maar 'n gewilde plek om bietjie te gaan ontlaai. Hartenbos en Mosselbaai is pragtig skoon. Jy sukkel om 'n papier of blik te sien wat rondlê. Doen asseblief so voort!
Sonet C. - 25th July 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Ons het Mosselbaai toe gekom vir 'n rugbytoernooi, weet nie of ons dit as 'n gereelde bestemming sou kies nie. Nietemin is dit 'n klein juweel dorpie.
Franco M. - 25th July 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Fantasties!
Suzette T. - 24th July 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons het baie lekker gekuier in Oudtshoorn. Altyd 'n heerlike vakansiedorpie.
Adlai D. - 24th July 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Rustige plek, regtig die moeite werd om weer te besoek. Sal beslis meer tyd moet neem om verblyf te beplan vir 'n volgende keer.
Nancy A. - 24th July 2018
staying in Heather Park, Tuinroete
Amazing. Easy to get to shops as well as to other places to visit. Beautiful scenery and I just love the not so busy atmosphere.
Amanda G. - 24th July 2018
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Dit is 'n lekker plek om vakansie te hou en die uitsig is mooi en daar is baie plekke om te sien en dinge om te doen.
Rieka O. - 24th July 2018
staying in Danabaai, Tuinroete
Sal enige tyd weer Danabaai besoek.
Peet V. - 24th July 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Ons wil in Stilbaai-Wes gaan aftree. Enough said!
Brendan B. - 23rd July 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn self is uniek met al sy attraksies en besienswaardighede kan ek nie sien hoekom hy nog nie een van die gewildste bestemmings in die wêreld is nie!
Chris W. - 23rd July 2018
staying in Southern Cross, Tuinroete
Uitstekend.
Zenda S. - 23rd July 2018
staying in Sedgefield, Tuinroete
A restful village and puts one into a holiday mood immediately.
Ria N. - 23rd July 2018
staying in George, Tuinroete
Pragtige skoon dorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za