Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Wilderness is a place everyone needs to experience at least once in their life. Lots of great beach spots and hiking trials. Coffee and cake at the Greenshed, pasta at Pomodoro and steak at Joplins is a must while you're there."
"Ek en my man is mal oor Witsand. Baie klein, vriendelike gemeenskap. Lieflike strand en The Anchorage restaurant maak heerlike kos teen bekostigbare pryse."
"Dit raak net onbekostigbaar duur. Weereens ons Suid-Afrikaners moet die spit afbyt met alles. Dis duidelik die teikenmark is vir oorsee se toeriste wat 'n jammerte is."
"Sedgefield het pragtige, skoon, oop strande. Sal altyd weer terugkom. Mooi groot en skoon supermarkte vir aankope."
"We always love to go to George for weekends and holidays. A beautiful and peaceful place to go to."
"Heidelberg is wat jy kry. Dit is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap en solank jy nie die luukse verwag nie, sal jy nie teleurgestel word nie."
"Plek is pragtig, maar kan warm word, maar ag wat, wie gee nou om? Dan smaak die bier net lekkerder."
"Dit bied alles wat jy nodig het. Die dorp, soos meeste ander in die land, benodig natuurlik 'n behoorlike make-over, opruiming en skoonmaak."
"ATKV se waterparkritte is baie bekostigbaar en waarde vir geld. Dias-strand het ook 'n glybaan wat ons na soveel jare ontdek het."
"Lekker vakansiedorpie. Winkels is lekker laat oop en jy kan alles kry wat jy nodig het. Daar hang so reuk oor die dorpie wat nie baie aangenaam is nie."
"We visited George to attend the Old Car Show, but generally only visit as a convenient stop-over. In that regard, it is ideal, with lots of good value accommodation, many very good dining establishments, close to seaside holiday spots and other tourist attractions. In addition, there are facilities to deal with any possible emergencies."