Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Victoriabaai, Tuinroete

Pier Plesier

"Sien sommer gou weer."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Menlo @ C

"Family of four with two 10 year olds - the last destination stay on our 14 day road trip. We all thoroughly enjoyed Plett and the space we occupied at Menlo C. We hiked the peninsula and paddled on the unspoilt beaches. Saw seals and dolphins. Stuff good memories are made of. It was lovely, after spending a full day out in the sun, to come back to Menlo to rest. Old Nick Village also provide fabulous breakfasts."

Knysna, Tuinroete

Estuary Rest

"Baie mooi dorp, maar baie duur."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Masescha Country Estate

"The best tourism part to be. Lovely place."

Mosselbaai, Tuinroete

Dias Vakansieverblyf

"Mosselbaai is so mooi plek. Die mense is vriendelik en bied so baie aktiwiteite, veral vir kinders. Ek sal definitief weer kom kuier en nog mense van Ceres saambring. Dit was lekker."

Knysna, Tuinroete

Knysna Quays Accommodation

"Ons sal beslis weer gaan."

Knysna, Tuinroete

Orange Inn Knysna

"Fantastiese dorp met baie aktiwiteite in die omgewing om te doen. Sal definitief die dorp weer besoek."

Mosselbaai, Tuinroete

Asemskep Seefront

"I love Mossel Bay. I am a frequent visitor to Mossel Bay and it is always a pleasure."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Ocean Pearl

"'n Ideale vakansiebestemming."

Tuinroete

SeeBries

"Ons bly self in die Tuinroete en dit is 'n stukkie hemel op aarde."

De Rust, Tuinroete

Vredelus Plaas Verblyf

"Maak tyd om in die dorpie rond te loop en 'n restaurant of kuierplek te besoek. Onverwags ouwêrelds en uniek."

Oudtshoorn, Tuinroete

Grysbok Self-catering Country House

"Baie om te ontdek, meer as een kuier is nodig."

Mosselbaai, Tuinroete

C-View

"Mosselbaai is 'n lekker plek om vakansie te hou."

George, Tuinroete

Ambiante House

"Goeie bestemming en naby aan strande, soos Victoriabaai en Heroldsbaai. Kan oulike uitstappies neem na mooi plekke of naburige dorpe, soos Mosselbaai, Danabaai, Wildernis, Sedgefield, Knysna, Uniondale en Oudtshoorn. Mooiste wynplase, The Goose en Jakkalsvlei, koffie en gin-proe. Daar is baie om te doen vir die avontuurlustige, en goeie restaurante en die botaniese tuin."

Tuinroete

Amazing Modern Beach House

"Lovely holiday destination."

Mosselbaai, Tuinroete

Oester 202

"King Fisher has the best seafood and 'local is lekker' feeling. Well kept town."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms Getaway Studio

"Plettenberg Bay is an awesome holiday destination."

Tuinroete

Rooiberg Lodge

"Altyd 'n roete wat jy moet doen."

Mosselbaai, Tuinroete

Treklaer Lodge

"Love the town, especially Hartenbos. The beach is such a clean, tidy and maintained area."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma C12

"Sal oor en oor Mosselbaai verkies om vakansie te hou."

Mosselbaai, Tuinroete

Oester 202

"Clean and peaceful."

George, Tuinroete

Jurah

"Vroegoggend spitsverkeer is 'n pyn in die hakskeen, maar eie aan enige groeiende en ontluikende dorp. Verder skoon en netjiese strate, en 'n goeie voorkoms oor die algemeen."

Knysna, Tuinroete

Shell's Corner Cottage

"Lekker rustige vakansieplek."

George, Tuinroete

Myrtle Grove

"Baie mooi deel van die Kaap."

George, Tuinroete

42 On Adderley

"Ons is baie tevrede met wat ons gesien het. Beslis 'n plek waar ons sal wil bly."

Tuinroete

Korentepoort Dam

"Lovely route to travel."

George, Tuinroete

Dut Hut

"My aftreeplek is net onder Dut Hut. Mooi area."

Blad
Blad 118 - Wys 3511 tot 3540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang