Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
Great Brak River, Garden Route
Ilita Lodge"Ons is so verbaas oor die toestand van die omgewing van die paaie en die netheid van die omgewing. Ons het veilig gevoel waar ons ook al rondbeweeg het. Dit is naby aan Mosselbaai en George en daar was veel om te doen. Ons gesin het dit geniet en sal dit voorstel."
"Goeie vakansiedorp. Ek sal enigeen aanbeveel om Knysna te besoek. Ek persoonlik sal weer soontoe gaan."
"Witsand is bekend aan ons, aangesien ons 'n paar keer daar gekuier het. Dis rustig en stil. Die winkels voldoen aan behoeftes en jy kan heerlik eet by die restaurant."
"Nature's Valley is sentraal aan meeste toeriste-aantreklikhede. Definitief 'n bucket list plekkie."
"De Rust is bietjie uit die pad uit, veral as jy as toeris wil wees. Hoe meer mense deur die dorp kan ry, hoe meer sal klein besighede oop kan bly en hul dra in die wintertye."
Great Brak River, Garden Route
180degrees @ Outeniqua"Dit is 'n lekker veilige vakansiebestemming."
"Ons is net jammer dat dit ons so lank geneem het om uiteindelik daardie afdraai te neem. Die Goudveld Nasionale Park is pragtig. Net jammer dat mens nie meer die myne kan besoek nie."
"Driving the N2 is very tedious with the speed limit constantly changing. The road definitely needs up grading with more places to overtake the slow moving trucks. You need lots of patience - however the there is a lot to see along the Garden Route."
"A beautiful hidden gem with lovely beaches and lovely nature reserves for hiking. Interesting places to visit close by."